Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Hoek Huise

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Marilyn O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Perfek vir reis met troeteldiere. Ons het die kuier baie geniet, skoon en netjiese verblyf. Ons het veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie Magaretha
Die Hoek Huise
Baie dankie, Marilyn. Baie dankie vir julle vinnige kuiertjie. Groete Gerhard en Hannelie

Marleen B
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2019

Baie lekker en rustig. 'n Goed toegeruste huisie, in 'n rustige dorpie, volgende keer bring ek my fiets.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Charletta V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2018

Rustig. Dit was 'n goeie breek van lang pad tussen Phalaborwa en Durban is baie stil en rustig gewees. Verblyf baie skoon en netjies. Gasheer/vrou baie vriendelik. Sal weer by hulle bespreek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie Magaretha
Die Hoek Huise
Beste Charletta, Baie dankie, ons waardeer die terugvoer opreg. Groete, Gerhard en Hannelie

Eileen Winifred S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2018

Baie rustig en veilig gevoel. Ek sal die hoekhuisie aanbeveel vir enige een vir 'n nag of twee, baie rustig, gasvry en skoon. Dankie vir die beskuitjies, koffie en tee asook die melk, dit word opreg waardeer. As als goed gaan sien ons julle volgende jaar weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie Magaretha
Die Hoek Huise
Baie dankie, sal julle graag weer wil ontvang. Groete Gerhard

Werner E
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jun 2018

Heerlike atmosfeer met vriendelike mense. Het laat-aand eers daar aangekom maar is vriendelik verwelkom. Pragtige plekkie met toesluithekke. Netjies en skoon met pragtige geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Hannelie Magaretha
Die Hoek Huise
Baie dankie, was lekker om julle te ontvang. Groete, Gerhard en Hannelie

Frik H
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2018

Lekke geslaap! Gasvryheid! Net waarna ek gesoek het, baie lekker geslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Hannelie Magaretha
Die Hoek Huise
Baie dankie, ons waardeer dit werklik. Groete Gerhard en Hannelie.

Clifton J T
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2017

Was heel aangename verras, dankie Gerhard. Gerieflik en netjies, alles wat ons nodig gehad het, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie Magaretha
Die Hoek Huise
Groot waardering! Groete, Gerhard en Hannelie

Delana E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2017

Baie gerieflik. Vriendelike diens en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie Magaretha
Die Hoek Huise
Baie dankie. Hoop ons sien julle weer. Groete Hannelie en Gerhard

Charmaine O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2017

Well worth the stay. Much more than we expected! Would definitely recommend Die Hoek Huise!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mrs D
1 nag Besigheidsreis
4.6
Aug 2017

Diens uit die boonste rakke. Alles top gehalte, lekker plaasatmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie Magaretha
Die Hoek Huise
Baie dankie,ons waardeer die terugvoer. Groete, Gerhard en Hannelie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hannelie
Magaretha ...

Eiendomme 3

Resensies 101

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 43, Villiers, 9840, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a9bc7be289bfc4ca10c967b465c353a0613890c3c3a70af22a65bab676375f769246341923b6339987efd87807400c4588d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 43 Kerk Street Villiers 9840 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.032790660072 28.595493888855

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang