Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Hoekie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Hoekstraat 6, Langebaan Buiteklub, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Hoekie is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat op die gasheer se perseel naby die Langebaan Buiteklub geleë is. Die eiendom is ideaal vir alleenreisigers of paartjies wat 'n rustige see-toevlugsoord soek.

Hierdie eenslaapkamer-eenheid bied gerieflike slaapplek vir tot 2 gaste op 'n slag. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, gasstoof, oond, mikrogolfoond en ketel. Die eenheid beskik ook oor 'n TV, 'n gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n patio met 'n sitarea.

Besoekers aan Langebaan kan by verskeie plaaslike restaurante eet of die dag spandeer om die strandmeer te verken, ideaal vir watergebaseerde sportsoorte soos vlieërplankry, swem en seilplankry.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans

Hier praat ons

  • Afrikaans

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Heleen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Die Hoekstraat 6, Langebaan Buiteklub, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Hoekstraat 6, Langebaan Buiteklub, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8375daa10c7bb97b2c9f301a143c6d174a3037dad491b5031f659a42149743db09e47ed64e375d85d9d8d4a0519d24e2c28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 6 Die Hoek Street Langebaan Country Club 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0848494 18.0459034

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang