Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Hoenerhok

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Charlize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 12 resensies vir Die Hoenerhok
Netheid
4.0/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
2.8/5
Katy M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katy M

Lieflik in die tiny house gebly.

Ek verkies enige tyd 'n plekkie wat in die natuur is. Ons het 'n lieflike uitsig oor 'n lappie blomme aan die oorkant van die rivier gehad.

Die Hoenerhok se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering.
Hoop om jul spoedig weer te sien.
Mooi bly!

Die Hoenerhok
Andre M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M

Sentrale ligging in Van Rhynsdorp, maar lekker privaat.

Mooi gerestoureerde kamer met die interessantste dekor-idees. Gerieflik ingerig. Wim is 'n baie behulpsame en onderhoudende gasheer met die vriendelikste honde. Ons het lekker gebly.

Prof Kobus L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Prof Kobus L

Lekker blyplek as jy blomme kyk.

Charlize, dankie vir jou vriendelike diens en vinnige uitsortering van klein versoeke. Jy is 'n ster.

Die Hoenerhok se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Hoop om jul spoedig weer te sien. Mooi bly!

Die Hoenerhok
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anton G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anton G

Toegang tot blomme kyk.

Dit is nie 'n selfsorg eenheid nie. Kon geen etes self voorberei nie. Moes of kos koop of gaan uiteet.

Lesley L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lesley L

Very tasteful.

Had a wonderful time.

Die Hoenerhok se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering!
Hoop om dit nog meer vir jul te verbeter in die toekoms.
Hoop om jul weer te sien!

Die Hoenerhok
Margaret J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret J

Kompak, maar gerieflik.

Goeie slaap- en badkamergeriewe, maar nie so gerieflik vir selfsorg nie. Minimum spasie vir voedselbereiding, plek om te eet is buite die eenheid en dit het gereën, dus was dit nie haalbaar nie. Yskassie is ongelukkig baie klein.

Bridget R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Bridget R

Overpriced for what is offered.

The minimum in kitchen equipment, they presume you are eating out. The only tables are the bedside ones, guess it lived up to its name.

Nelje R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nelje R

Goed vir een aand oornag. Daar was koffie, tee en suiker, maar nie melk nie.

Was nie melk saam met die koffie en tee nie en 'n afdak vir jou voertuig sal ook nogals welkom wees.

Piet D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Piet D

Te duur vir wat die perseel bied.

Verlaag die bedrag per dag.

Die Hoenerhok se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Hoop om dit spoedig te kan verbeter.
Stuur asb voorstel lys sodat ons die Hoenerhok kan op knap binnekort.
Mooi bly.

Die Hoenerhok
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Troe Troe-straat 666, Vanrhynsdorp, 8710, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f1cc4a77a7b9824dc6b1e1f76ab35c32431cc18d8f4e450724baece89bb8ee16b2fd15c2949fb4cff4ebac35d8c05a33ac0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 12 5 1 4 666 Troe Troe street Vanrhynsdorp 8710 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.611159217861 18.737789566648

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang