Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Hoenerhok

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.3
Waarde vir geld
2.8
Diens
3.6
Veiligheid
3.8
Katy M
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Lieflik in die tiny house gebly. Ek verkies enige tyd 'n plekkie wat in die natuur is. Ons het 'n lieflike uitsig oor 'n lappie blomme aan die oorkant van die rivier gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlize
Die Hoenerhok
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Hoop om jul spoedig weer te sien. Mooi bly!

Andre M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Sentrale ligging in Van Rhynsdorp, maar lekker privaat. Mooi gerestoureerde kamer met die interessantste dekor-idees. Gerieflik ingerig. Wim is 'n baie behulpsame en onderhoudende gasheer met die vriendelikste honde. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Prof Kobus L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Lekker blyplek as jy blomme kyk. Charlize, dankie vir jou vriendelike diens en vinnige uitsortering van klein versoeke. Jy is 'n ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Charlize
Die Hoenerhok
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Hoop om jul spoedig weer te sien. Mooi bly!

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anton G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Aug 2024

Toegang tot blomme kyk. Dit is nie 'n selfsorg eenheid nie. Kon geen etes self voorberei nie. Moes of kos koop of gaan uiteet.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Lesley L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2023

Very tasteful. Had a wonderful time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Charlize
Die Hoenerhok
Baie dankie vir die terugvoering! Hoop om dit nog meer vir jul te verbeter in die toekoms. Hoop om jul weer te sien!

Margaret J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2023

Kompak, maar gerieflik. Goeie slaap- en badkamergeriewe, maar nie so gerieflik vir selfsorg nie. Minimum spasie vir voedselbereiding, plek om te eet is buite die eenheid en dit het gereën, dus was dit nie haalbaar nie. Yskassie is ongelukkig baie klein.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bridget R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2023

Overpriced for what is offered. The minimum in kitchen equipment, they presume you are eating out. The only tables are the bedside ones, guess it lived up to its name.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Nelje R
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2023

Goed vir een aand oornag. Daar was koffie, tee en suiker, maar nie melk nie. Was nie melk saam met die koffie en tee nie en 'n afdak vir jou voertuig sal ook nogals welkom wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Piet D
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Aug 2023

Te duur vir wat die perseel bied. Verlaag die bedrag per dag.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Charlize
Die Hoenerhok
Baie dankie vir die terugvoering. Hoop om dit spoedig te kan verbeter. Stuur asb voorstel lys sodat ons die Hoenerhok kan op knap binnekort. Mooi bly.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Charlize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Troe Troe-straat 666, Vanrhynsdorp, 8710, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f1cc4a77a7b9824dc6b1e1f76ab35c32431cc18d8f4e450724baece89bb8ee16b2fd15c2949fb4cff4ebac35d8c05a33ac0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 12 5 1 4 666 Troe Troe street Vanrhynsdorp 8710 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.611159217861 18.737789566648

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang