Die Hoenerhok
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Troe Troe-straat 666, Vanrhynsdorp, 8710, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Hoenerhok is 'n gerieflike selfsorg-eenheid geleë in 'n lieflike natuurlike omgewing in die hartjie van die dorp, Vanrhynsdorp. Dit is die ideale oornag- of laaste-minuut-verblyf, veral gedurende die blomseisoen.
Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid beskik oor gemaklike rusbanke, met toegang tot gratis WiFi. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Vanrhynsdorp is op die blomroete geleë en na 'n goeie winterreën tussen Augustus en September is hierdie area met veldblomme bedek. Gaste kan die Latskay-radiomuseum of die Kokerboom-kwekery besoek. Daar is ook 'n lieflike koffiewinkel en 'n paar gewilde restaurante in die omgewing.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Charlize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Troe Troe-straat 666, Vanrhynsdorp, 8710, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Hoenerhok het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Vanrhynsdorp Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Troe Troe-straat 666, Vanrhynsdorp, 8710, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang