Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Hoenerhok

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Troe Troe-straat 666, Vanrhynsdorp, 8710, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Hoenerhok is 'n gerieflike selfsorgeenheid in 'n omgewing met pragtige natuurskoon en is in die hartjie van Vanrhynsdorp geleë. Dit is die ideale oornagverblyf, veral tydens blomseisoen.

Die oopplan-eenheid is geskik vir 2 gaste en bied slaapplek op 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet en linne, sowel as handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook gemaklike rusbanke en toegang tot WiFi. Braaigeriewe is met vooraf reëlings beskikbaar en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Vanrhynsdorp is op die blomroete wat na die reënseisoen, tussen Augustus en September, oortrek is met 'n veldblomkombers. Gaste kan ook die Latskay Radio Museum of die Kokerboom-kwekery besoek. Daar is ook restaurante en 'n koffiewinkel in die area.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
3.5
Waarde vir geld
2.9
Diens
3.7
Veiligheid
3.9
Gaste se hoogtepunte
Christa W
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. N stil, rustige plekkie, gerieflik met die nodige vir oorbly. Vriendelike personeel.
Sep 2024
Katy M
5.0
Lieflik in die tiny house gebly. Ek verkies enige tyd 'n plekkie wat in die natuur is. Ons het 'n lieflike uitsig oor 'n lappie blomme aan die oorkant...
Sien meer
Aug 2023
Andre M
Saam met lewensmaat
4.8
Sentrale ligging in Van Rhynsdorp, maar lekker privaat. Mooi gerestoureerde kamer met die interessantste dekor-idees. Gerieflik ingerig. Wim is 'n bai...
Sien meer
Sep 2023
Prof Kobus L
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker blyplek as jy blomme kyk. Charlize, dankie vir jou vriendelike diens en vinnige uitsortering van klein versoeke. Jy is 'n ster.
Aug 2023
Lesley L
Saam met lewensmaat
4.2
Very tasteful. Had a wonderful time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Charlize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Troe Troe-straat 666, Vanrhynsdorp, 8710, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Hoenerhok het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanrhynsdorp Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Troe Troe-straat 666, Vanrhynsdorp, 8710, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f1cc4a77a7b9824dc6b1e1f76ab35c32431cc18d8f4e450724baece89bb8ee16b2fd15c2949fb4cff4ebac35d8c05a33ac0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 15 5 1 4 666 Troe Troe street Vanrhynsdorp 8710 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.611159217861 18.737789566648

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang