Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Hof Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Stephan D
1 nag
5.0
Jul 2024

Baie heerlik gebly en oornag, perfek gewees. Die Die Hof Gastehuis was heerlik om by oor te bly, en was die eienaar baie gasvry. Die verblyf was netjies, goed geleë en baie veilig, sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobie Myburgh Afslaers M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gebly. Moes dringend op kort kennisgewing 1 nag blyplek kry in Kroonstad. Die Hof het dadelik geantwoord dat hul plek het. Baie vriendelik ontvang. Pragtige gastehuis. Eenhede baie gerieflik en skoon in stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josef D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Privaat en rustig. Baie vriendelike diens. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharleene O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Luxurious room, warm hosts. A little gem of a place. Such a beautiful spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein J
1 nag
5.0
Okt 2023

Lekker man. Sentraal, aangenaam en vriendelike ontvangs. Jy kan sien dit is mense wat hou van wat hulle doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie oulike plekkie. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois F
1 nag
5.0
Jul 2023

Oornag na bestemming. Gasvrou was baie aangenaam en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanell V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Gasvry, heerlik geslaap, ekstra moeite is vir ons gedoen. Ons het baie lekker by Die Hof Gastehuis geslaap. Eienaars het uit hul pad gegaan om dit vir ons en ons 3 klein kinders baie gemaklik en gerieflik te maak. Ons het 'n uur na inkloktyd eers ingeklok en 'n ekstra spesiale bedjie is vir ons 4-jarige dogtertjie opgemaak. Het baie tuis gevoel en baie vriendelike diens ontvang. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Dis nou lekker slaap. Vriendelikste ontvangs, luukse gerestoureerde herehuis, lekker ontspanstoep. Voel soos die plaas. Voorwaar die mooiste plekkie om te oornag️.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
Die Hof Gastehuis
Baie dankie Ronel vir die mooi kompliment.

Luzanne G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Lekker, lekker en nogmaals lekker! Die Hof is goed geleë en die perfekte kuipstop vir 'n vinnige nawekwegbreek. Ons was mal oor die oudhede en die 'gevoel' van die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Truterstraat 44, Sentraal, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb41f9cf5520fcd98299d633733602491c48708127e04ea780dfde3a9dd974153f47f4ba6bc6724a962977064de50da6d9c64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 44 Truter Street Central 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -27.670755656497 27.233953617786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang