Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Hof Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Die Hof Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Stephan D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan D

Baie heerlik gebly en oornag, perfek gewees.

Die Die Hof Gastehuis was heerlik om by oor te bly, en was die eienaar baie gasvry. Die verblyf was netjies, goed geleë en baie veilig, sal enige tyd aanbeveel.

Tobie Myburgh Afslaers M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie Myburgh Afslaers M

Baie lekker gebly.

Moes dringend op kort kennisgewing 1 nag blyplek kry in Kroonstad. Die Hof het dadelik geantwoord dat hul plek het. Baie vriendelik ontvang. Pragtige gastehuis. Eenhede baie gerieflik en skoon in stil omgewing.

Josef D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josef D

Privaat en rustig.

Baie vriendelike diens. Skoon en netjies.

Sharleene O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharleene O

Luxurious room, warm hosts. A little gem of a place.

Such a beautiful spot.

Hein J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein J

Lekker man.

Sentraal, aangenaam en vriendelike ontvangs. Jy kan sien dit is mense wat hou van wat hulle doen.

Chanel C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel C

Baie oulike plekkie.

Baie netjies.

Francois F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois F

Oornag na bestemming.

Gasvrou was baie aangenaam en behulpsaam.

Zanell V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanell V

Gasvry, heerlik geslaap, ekstra moeite is vir ons gedoen.

Ons het baie lekker by Die Hof Gastehuis geslaap. Eienaars het uit hul pad gegaan om dit vir ons en ons 3 klein kinders baie gemaklik en gerieflik te maak. Ons het 'n uur na inkloktyd eers ingeklok en 'n ekstra spesiale bedjie is vir ons 4-jarige dogtertjie opgemaak. Het baie tuis gevoel en baie vriendelike diens ontvang. Sal beslis weer daar oornag.

Ronel C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C

Dis nou lekker slaap.

Vriendelikste ontvangs, luukse gerestoureerde herehuis, lekker ontspanstoep. Voel soos die plaas. Voorwaar die mooiste plekkie om te oornag️.

Die Hof Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Ronel vir die mooi kompliment.

Die Hof Gastehuis
Luzanne G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luzanne G

Lekker, lekker en nogmaals lekker!

Die Hof is goed geleë en die perfekte kuipstop vir 'n vinnige nawekwegbreek. Ons was mal oor die oudhede en die 'gevoel' van die kamer.

Martie E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie E

Ongelooflik fantasties.

Vriendelike, bedagsame mense. Beste beddens, snoesig, gesellig.

Frikkie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie V

Oulike, sakpas verblyf, maar die dorpie se verval is skokkend.

Ons het lekker gebly en die gastehuis self was baie goed. Klein details kon verbeter word - kabels netjies in trunking, meer hakkies vir handdoeke / klere, 'n lappie vir die kombuisie. Maar dit was steeds uitstekende waarde vir geld en ek reken baie goeie akkommodasie vir Kroonstad. Wat ons afgesit het, dink ek, was eerder die verval van die dorp. Ek verstaan nie hoe Kroonstad die Kwela dorp van die jaar kon wen nie - die verval, potholes, stukkende geboue ens. het ons maar onveilig laat voel. Hulle het lemmetjies draad rondom die perseel asook buiteligte, maar geen diefwering voor die vensters. Ons was al victims van 'n huisbraak, so ek het lig geslaap.

Merize B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merize B

Baie netjies en mooi!

Ek het my selfoon se laaier vergeet en Die Hof Gastehuis het hom die volgende oggend al vir my laat koerier. Wonderlik!

Die Hof Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning. Dit was net 'n plesier om julle gesinnetjie te kon akkommodeer.

Die Hof Gastehuis
Quarta L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quarta L

Netjies, skoon, goed toegerus en puik gasvrou.

Ons het heerlik gebly by Die Hof Gastehuis. Pynlik netjies en skoon, goed toegerus en smaakvolle interieur. Goeie opsie vir 'n gesin met kleintjies. Die gasvrou is puik.

Die Hof Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoerig, ek waardeer dit. Julle was net 'n plesier om te hê as gaste.

Die Hof Gastehuis
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Truterstraat 44, Sentraal, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb41f9cf5520fcd98299d633733602491c48708127e04ea780dfde3a9dd974153f47f4ba6bc6724a962977064de50da6d9c64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 44 Truter Street Central 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -27.670755656497 27.233953617786
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang