Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Hof Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Truterstraat 44, Sentraal, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Hof Gastehuis bied gerieflike verblyf in Kroonstad in die Vrystaat en is ideaal vir sakereisigers, paartjies en oornaggaste. Dié gastehuis is sentraal geleë en naby winkels en restaurante.

Verblyf bestaan uit 3 luukse suites, elk met 'n gemaklike bed, 'n badkamer met 'n stort, yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe.

Die volle DStv-pakket, WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kroonstad is 'n ouwêreldse, klein dorpie in 'n pragtige area met oop vlaktes en plante wat volop groei. Aktiwiteite en besienswaardighede sluit die Erfenis Dam Natuurreservaat, Vredefortkoepel, voëlkyk, voetslaan en fietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Stephan D
5.0
Baie heerlik gebly en oornag, perfek gewees. Die Die Hof Gastehuis was heerlik om by oor te bly, en was die eienaar baie gasvry. Die verblyf was netji...
Sien meer
Jul 2024
Tobie Myburgh Afslaers M
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly. Moes dringend op kort kennisgewing 1 nag blyplek kry in Kroonstad. Die Hof het dadelik geantwoord dat hul plek het. Baie vriendelik...
Sien meer
Mrt 2024
Josef D
Saam met lewensmaat
5.0
Privaat en rustig. Baie vriendelike diens. Skoon en netjies.
Jan 2024
Sharleene O
Gesin met klein kinders
5.0
Luxurious room, warm hosts. A little gem of a place. Such a beautiful spot.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Hein J
5.0
Lekker man. Sentraal, aangenaam en vriendelike ontvangs. Jy kan sien dit is mense wat hou van wat hulle doen.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Truterstraat 44, Sentraal, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink Die Hof Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Truterstraat 44, Sentraal, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb41f9cf5520fcd98299d633733602491c48708127e04ea780dfde3a9dd974153f47f4ba6bc6724a962977064de50da6d9c64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 44 Truter Street Central 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -27.670755656497 27.233953617786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang