Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Houthoop Gasteplaas en Opelug Restaurant

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Wessie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Nie jou gewone plaasverblyf nie. Ons het lekker oornag by Die Houthoop. Dit is wel 'n bietjie duur vir wat dit bied. Daar is nie juis privaatheid by jou kamer nie. Plaaswerf baie interessant met plantjies in ou blikbekers en borde, ens. Heerlike aandete geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2023

Regte Namaqualandse vriendelikheid. Het aandete ook geëet by die akkommodasie. Baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elsje S
1 nag
5.0
Aug 2022

Luuks in Namakwaland. Heerlik gekuier en warm geslaap! Kan nie hier verbyry sonder om oor te bly nie. Mooiste kuns en attention to detail. Ons kom weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stifanus L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Lekker plaasatmosfeer. Vriendelike mense met als wat jy nodig het vir 'n paar dae se rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Des 2022

Perfect stopover or short stay in peaceful countryside environment. Thank you to Jackie for looking after us, very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Tarryn G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2021

Lovely. Had a wonderful stay. Very comfy and clean. Jackie is a awesome host. Very friendly and informative. The seafood buffet was next level. Everything amazing. Would recommend a stay at the Houthoop anytime. Beautiful place in the middle of nowhere. A little piece of heaven in the desert.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2021

Goeie atmosfeer en heerlike kos! Die dekor van die plaas is vreeslik oulik. Dis 'n heerlike, rustige plek waar mens net kan ontspan. Die kos is baie lekker en beslis waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cobus R
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2021

Houthoop Gasteplaas is baie netjies met alles wat jy nodig het. Die opelugrestaurant is nie beskikbaar sonder bespreking nie. Ons het 'n lang dag op die pad gehad en gehoop om 'n lekker maaltyd te kry by die restaurant, maar ongelukkig nie. Ons was nie eers behoorlik verwelkom nie. Die gasvrou was te besig om ander mense te bedien in die gastehuis. Ons was net gewys, die kampplek is in daai rigting en toe verdwyn sy. Ons het glad nie welkom gevoel nie. Dis jammer want die plek is pragtig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sias V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2020

Lekker gekuier en geëet. Vriendelike en baie hulpvaardige personeel. Beste akkommodasie langs daardie ongerepte deel aan die Weskus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2020

Rustic, clean, friendly staff, excellent breakfast. Bathroom needs to be upgraded.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 84 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Houthoop, Steenvlei, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bd3e8ce05f700e1a2314ec07da9a5d8cfa3f8552ae0e10974fe3d78f98a017784a2ddce9556c5a36629849c6a74fe40be89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R240 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Die Houthoop Steenvlei 8282 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.749745926079 17.154552382838

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang