+16
Selfsorg in Bloemhof

Die Houthuis Fishing Cabin

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.8
Veiligheid
3.8
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Janeen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2025

Kalmerend. Ja, dankie, dit was ontspannend.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Dirk S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Pragtige plek. Baie goeie ligging. Henk het ons baie vriendelik verwelkom en onmiddellik welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Dit was 'n heerlike kuier gewees weg van die stad se gejaag. Sal beslis weer teruggaan. Baie lekker gebly langs die rivier. Dit was lekker stil en rustig gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanetta C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Feb 2024

N gevoel van tuiskoms as mens in stap. Ons sal weer gaan. Ons het tuis gevoel. Die lugversorging was n welkome verskeidenheid. O s sal weer gaan.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Neels C. J. B
1 nag Saam met lewensmaat
1.4
Jun 2023

Ongemaklik en koud. Die Houthuis is nie op standaard nie. Die gebou is amper bouvallig en die kombuis, stoof en badkamer is byna onbruikbaar.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 7)
Bespreek

127 Die Hoek, Bloemhof, 2660, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd67204069bfc681a210c7ae53cf002b8a7f146dcfe842e7563b22aed1417d554cd0e420670f0fe45625d8ac109b1135550f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 7 mense 6 5 1 4 127 Die Hoek Bloemhof 2660 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.659611111272 25.611400291193
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang