Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Houthuis

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 3 resensies vir Die Houthuis
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.3/5
Alida S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida S

Dit was 'n heerlike kuier gewees weg van die stad se gejaag. Sal beslis weer teruggaan.

Baie lekker gebly langs die rivier. Dit was lekker stil en rustig gewees.

Jeanetta C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanetta C

N gevoel van tuiskoms as mens in stap. Ons sal weer gaan.

Ons het tuis gevoel. Die lugversorging was n welkome verskeidenheid. O s sal weer gaan.

Neels B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Neels B

Ongemaklik en koud.

Die Houthuis is nie op standaard nie. Die gebou is amper bouvallig en die kombuis, stoof en badkamer is byna onbruikbaar.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Hoek 127, Bloemhof, 2660, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20b90e5ad3a014f0d990b7b91742e4637a230beb2a298f3626f84e42ebd092145530375eb5370d9b96463a80ff6bea800273?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 7 mense 3 5 1 4 127 Die Hoek Bloemhof 2660 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.659611111272 25.611400291193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang