Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Houthuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walter-singel 8, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Die Houthuis is 'n pragtige en ruim vakansiehuis in Britanniabaai, St Helenabaai, en is 'n ideale opsie vir 'n onvergeetlike verblyf saam met familie en vriende, aangesien die eiendom net 'n paar meter van Britannia-strand af is.

Dié eiendom bied slaapplek aan tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en wasbak het. Die vierde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Hierdie slaapkamer het ook 'n privaat balkon met 'n tafel en stoele wat ongelooflike see-uitsigte bied.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die oopplan-sitarea bied oorgenoeg sitplek om te eet en te ontspan, en sluit 'n TV met gratis WiFi in. Die sitkamer maak oop na 'n ruim bedekte houtdek met 'n tafel en stoele en 'n buite-gasbraai, perfek vir skemerkelkies terwyl jy die see-uitsigte bewonder.

Veilige parkeerplek word aan gaste gebied. As gaste buitemuurse doendinge soek, is die strand 850 m weg, en die bekende Lammies Bakkery is net 900 m weg.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 55

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Walter-singel 8, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walter-singel 8, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e13d5564aef8b89177bcb36285b5a66d73e6dc49faae71736bf7069c991edead791f365d23ec98d9825560ecf2a2e44a01a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 8) 8 Walter Crescent Britannia Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.720923338174 17.933203214086

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang