Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Hut

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Dawid M
1 nag
5.0
Mrt 2024

Ek sal weer hier oorslaap. Dit was baie lekker gewees. Die plekkie is beautiful, skoon en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Uitstekend. Heerlik, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Lieflike verblyf. Ons sal weer daar oorbly. Goeie ligging, mooi perseel en fantastiese restaurant. Die eienaars is tegemoetkomend en betrokke. Hulle het spesiaal die ontbyt vroeër oor die naweek bedien omdat ons vroeg by die sport moes aanmeld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania V
1 nag
4.2
Mei 2024

Heerlik. Dit was 'n heerlike kamer en die ontbyt was fantasties.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Richard S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Okt 2022

Gemaklike verblyf. Ons het oorgebly omdat daar 'n tennistoernooi op Moorreesburg aangebied is. Die kamers is netjies met lugversorging. Die eienaars het selfs vir ons 'n koelboks geleen vir die tyd wat ons langs die tennisbaan sou deurbring - baie behulpsaam!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elzana B
1 nag Besigheidsreis
3.0
Aug 2022

Kamer was stowwerig. Die stort was maar koud.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Robert L
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Baie lekker. Het dit geniet, ek sal weer gebruik maak van die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand C
Kort verblyf
4.4
Okt 2021

Lekker ontbyt en vriendelike mense. Daar is nogal 'n groot verskeidenheid lekker kos om van te kies met ontbyt en almal wat daar werk is baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alzette E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Kamers wat netjies en gerieflik naby aan die restaurant. Het baie lekker gebly. Was daar vir 'n troue en was gerieflik naby aan die venue, was skoon en aircons het gewerk in die hitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2020

Fantasties. Dalk net elektriese kombers vir wintermaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ebenhaezer-plaas, Reservoir-straat 1, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhYmFlYzIwLTQ5YTMtNDBiMi05NDBiLWMzNzA2NGUwYmU4YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Ebenhaezer Farm 1 Reservoir Street 7310 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.157053082441 18.656115531921

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang