Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Hut

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ebenhaezer-plaas, Reservoir-straat 1, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Hut is op die plaas Ebenhaezer in Moorreesburg geleë en bied gerieflike B&B-verblyf in 'n rustige, ontspanne omgewing met welige groen grasperke, plaasdiere en 'n olyfboord. Die Hut is gerieflik geleë naby die middedorp.

Die oorspronklike plaashuis bied 14 kamers, almal gekoppel aan 'n stoep. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n slim-TV met Netflix, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en lugversorging. Gaste is welkom om van die swembad en die lapa met braaigeriewe gebruik te maak.

Daar is 'n à la carte-restaurant en 'n knus kroeg op die perseel, en elke Sondag word 'n buffet-middagete bedien. Alle geregte is vars voorberei. Die Hut bied ook 'n groot funksielokaal, ideaal vir korporatiewe funksies en troues.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Die Hut
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Ebenhaezer-plaas, Reservoir-straat 1, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Hut het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ebenhaezer-plaas, Reservoir-straat 1, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhYmFlYzIwLTQ5YTMtNDBiMi05NDBiLWMzNzA2NGUwYmU4YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Ebenhaezer Farm 1 Reservoir Street 7310 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.157053082441 18.656115531921

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang