Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Huurhuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sanderling-keeromstraat 5, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 200 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Die Huurhuis is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in Myburgh Park, Langebaan, met slaapplek vir 12 gaste wat op soek is na 'n kuswegbreek.

Die huis beskik oor 5 slaapkamers, 5 badkamers en 'n aparte gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Daar is 3 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het, waarvan 2 en suite-badkamers met storte het. Die laaste slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed, met 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die laaste badkamer het 'n stort. Elke kamer het ook 'n TV, yskassie, mikrogolfoond, ketel en lugversorging.

Die kombuis is met 'n stoof, 2 oonde, 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, lugbraaier, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea spog met 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek, gemaklike sitplekrangskikkings en 'n TV met DStv. Langs die leefarea is daar 'n aparte kuier-area met 'n pooltafel, pinball-masjien en Pacman-masjien.

Buite op die balkon is nog 'n sitarea met 'n braai waar gaste kan ontspan en die lieflike uitsigte kan geniet. Dit is die ideale huis vir 'n groot gesin of 2 gesinne wat saam vakansie wil hou.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 6
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 5

Stort, Toilet
Badkamer 6

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Melichia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Sanderling-keeromstraat 5, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 200
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R8 200
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sanderling-keeromstraat 5, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec4e7169d0cf8a289f2150decf2a51ce11362c2d32c0c121d4360077f6edb96c8bc9467ecd5ad113ec406365ae814e8df19e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 200 per nag (plek vir 12) 5 Sanderling Close Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.1056798 18.0377502

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang