Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Jacobsdaller

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 177 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marecia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantastiese rustige en mooi wegbreek-plekkie! Ons tydjie by die Jacobsdaller was fantasties! Ons was ontvang met baie vriendelikheid en het baie inligting gekry vir die area en omliggende omgewing. Sal definitief aanbeveel as jy 'n lekker rustige tyd soek waar jy net die see en voëltjies kan hoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine B
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Was al voorheen hier. En soos die vorige keer was ek nie spyt nie. Baie dankie. Yes. Ek het dankie. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Best ever. Amazing place to stay at, definitely going back. Not going to any other place in Jacobsbaai, only this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Was heerlike wegbreek! Skoon verlief op Jacobsbaai. Ons is hartlik ontvang deur Nico - heerlike bederf het op ons gewag. Voorwaar 'n plekkie wat ek weer sal gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie goeie diens van die eienaar. Baie lekker gebly. Matras/base van hoofslaapkamer kan dalk vervang word. Anders was alles perfek, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari V
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Selfde as bo. Baie lekker gekuier. Was heerlik rustig, lekker atmosfeer en baie goed ingerig. Vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmain O
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Manjefiek! Baie mooi en netjies met aandag aan alles wat nodig was. Sjerrie, sjokolade, vrugte en beskuit en 'n vuurtjie wat klaar gepak was. Reg vir aansteek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik gekuier. Dit was 'n heerlike kuiertjie. Alles wat jy nodig mag kry, is daar. Perfek. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diederick P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Uitstekend, die beste akkommodasie in 'n lang tyd. Pragtig, skoon en netjies. Die ontvangs het 'n personal touch met 'n glasie sherry. Die woonstel is ruim met genoeg spasie. Lekker binnenshuise braai of net vir 'n vuurtjie. Ekstra hout beskikbaar in die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 177

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mauritzweg 31, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c0c5400f62f0b2ab4ed392d2919b1842998a6ad5722f9cd258c9c016b2b9d2ead8dcbfc1477208b3016f35b5288be4a96c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 177 5 1 5 31 Mauritz Road Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.975703150831 17.887415512464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang