Die Jacobsdaller
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Nico Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 160
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Roxanne H - Sep 2024
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Johanna J - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Johan S - Sep 2024
Algehele gradering
Asemrowende deel van die week en gerieflike verblyf.
Andre K - Sep 2024
Algehele gradering
Fantasmagories en absolute waarde vir geld.
Hartley L - Sep 2024
Algehele gradering
Nico se verwelkoming het sommer dadelik laat tuis voel. Die binnebraai was 'n bonus.
Danelene M - Aug 2024
Algehele gradering
Rus vir ons siel uit die stad!
Nelie B - Jul 2024
Algehele gradering
Stilte en rus gewaarborg!
Werner H - Jun 2024
Algehele gradering
Wat jou siel nodig het.
Wessel B - Jun 2024
Algehele gradering
Perfekte plekkie om weg te kom van die stad.
Ursula J - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig, naby die see en goeie waarde vir geld.
Marlo S - Jun 2024
Algehele gradering
Baie gesellig en gemaklik.
Caryn C - Jun 2024
Algehele gradering
Great stay. Nice and cozy.
Elaine G - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het vreeslik lekker gekuier.
Francois D - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik in Jacobsbaai.
Johann P - Mrt 2024
Algehele gradering
Great.
Koos H - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Tyrone P - Mrt 2024
Algehele gradering
Good place to unwind.
Helene B - Mrt 2024
Algehele gradering
Stil.
Yolandé O - Feb 2024
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek en rusplek!
Vanessa A - Feb 2024
Algehele gradering
Tranquil, refreshing and relaxing. Close to idyllic seaside towns.
Jan N - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike, skoon en netjiese plekkie vol bederfies om jou tuis te laat voel.
Anneke O - Jan 2024
Algehele gradering
Fantastic, neat, clean.
Charmaine V - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike kuier met al die geriewe soos tuis! Dankie Nico.
Shayna -wells S - Jan 2024
Algehele gradering
It was a carefree and cleanest stay ever.
Natasha B - Jan 2024
Algehele gradering
Rus en vrede.
Jaston C - Jan 2024
Algehele gradering
Vrede vir jou siel kan hier gevind word!
Gideon S - Mei 2024
Algehele gradering
Puik plek, 'n huis weg van ons eie plek.
Elzet M - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker, rustig, onspan.
Johnny V - Mrt 2024
Algehele gradering
Uiters goeie diens en waarde vir geld. Beurtkrag speel geen rol.
Lees meerIlse E - Jan 2024
Algehele gradering
Juweel aan die Weskus.
Lees meerSuzanne S - Jan 2024
Algehele gradering
Sal definitief weer terug gaan vir vakansie.
Corné L - Jan 2024
Algehele gradering
Ideale plek vir 'n paartjie wat een slaapkamer deel.
Lees meerJeneveve H - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker onder die omstandighede.
Jani V - Des 2023
Algehele gradering
Perfect!
Sam L - Nov 2023
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik, skoon, en goed ingerig met baie ekstra soet bederfies.
Lees meerJean A - Nov 2023
Algehele gradering
Ongelooflike wonderlike plek.
Zanell D - Nov 2023
Algehele gradering
Sal dit weer doen.
Junita J - Okt 2023
Algehele gradering
10 out of 10.
Stephanie K - Okt 2023
Algehele gradering
The accommodation was extremely neat and clean. We received a warm welcome and had a lovely relaxing stay. We hope to be back soon.
Dannel C - Okt 2023
Algehele gradering
Plesierig.
Annelise S - Okt 2023
Algehele gradering
Asemrowend mooi!
Lees meerElaine B - Sep 2023
Algehele gradering
Stunning plek! Skoon, netjies, net 'n plesier om daar te kon bly.
Agostinho C - Sep 2023
Algehele gradering
Aangenaam rustig en asemrowend.
Werner D - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies en alles wat benodig word vir 'n lekker kuier.
Prof Hannes V - Aug 2023
Algehele gradering
Ptentjiemooi, sou graag permanent daar wil bly.
Die Jacobsdaller se terugvoer
Hallo Hannes
Baie dankie vir die mooi resensie ,dit is altyd n voorreg om gaste te ontmoet en tevrede te sien met die verblyf. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Vriendelike weskus groete
Nico
Derick V - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het ons twee nagte baie geniet. Wat 'n mooi plekkie en was selfs bederf met 'n verwelkomingsdrankie.
Sonja S - Aug 2023
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik, puik akkommodasie.
Marie T - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik en sielsbevredigend.
Damien B - Jul 2023
Algehele gradering
Spacious and tranquil.
Yvan B - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig, stil, gasvryheid en jy voel dis vakansie.
Shaira M - Jun 2023
Algehele gradering
Truly amazing.
Tranchia C - Jun 2023
Algehele gradering
Altyd tuis.
Bernard V - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Sophia B - Jun 2023
Algehele gradering
Home away from home! Cosy en gerieflik!
Lees meerElmie H - Mei 2023
Algehele gradering
Fantasties, rustig, geen lawaai!
Jaco V - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige plek, het niks meer nodig nie.
Sharon S - Apr 2023
Algehele gradering
Ons bly altyd baie lekker by die Jacobsdaller.
Anneke D - Mrt 2023
Algehele gradering
So skoon en rustig.
Danie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjies, alles wat jy benodig is daar en baie gasvry ontvang.
Hanlie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
Kobus S - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit voel altyd lekker om ingenooi te word en om hartlike gasvryheid te ervaar.
Patrys B - Feb 2023
Algehele gradering
Frendly greeting. Really, we would want to go there again.
Allison J - Jan 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Elize C - Jan 2023
Algehele gradering
We had a great holiday.
Hans Labuschagne L - Jan 2023
Algehele gradering
Great plek.
Miemie J - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelik, skoon, bo-verwagting ingerig en gemaklik met baie ekstra bederwe.
Lees meerJurina V - Aug 2023
Algehele gradering
Opsoek na 'n 5-ster wegbreek in Jacobsbaai? Jacobsdaller is die plek vir jou!
Lees meerTinus D - Aug 2023
Algehele gradering
Ontspanne, privaat, en alles wat jy nodig het is in die woonstel.
Florette V - Jul 2023
Algehele gradering
Wat 'n lekker verwelkoming! Heerlike plek met alles wat jy nodig het. Baie mooi netjies en skoon. Naby aan die see geleë. Baie dankie vir jou gasvryheid, Nico!
Heilte H - Mrt 2023
Algehele gradering
Hemel op aarde
Wilhelm C - Feb 2023
Algehele gradering
Ideale wegbreekplek vir 'n paartjie na die Weskus.
Marvin W - Nov 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Nick Y - Nov 2023
Algehele gradering
Comfortable, clean and light apartment a few hundred meters from the sea.
Ria N - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik. Lieflike blyplek. Lekke.
Neal S - Aug 2023
Algehele gradering
Quiet and peaceful.
Carol H - Aug 2023
Algehele gradering
Absolutely awesome. Tranquil, peaceful and very neat.
Rene F - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies, rustig en lekker.
Erika M - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lieflike plekkie om te gaan ontspan. Vriendelike ontvangs ook gekry.
Jani V - Mei 2023
Algehele gradering
Very comfortable and peaceful !
Melrisha W - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was 'n baie rustige wegbreek, net wat ek en my eggenoot nodig gehad het.
Rodney W - Mrt 2023
Algehele gradering
Very pleasant stay, well-equipped kitchen and house in general.
Estelle H - Jan 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik. Alles wat mens nodig het.
Elize V - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Pieter R - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik, rustig en 'n baie lekker plek om te bly.
David B - Des 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Elzet M - Des 2022
Algehele gradering
Perfek, baie lekker.
Crystal E - Des 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Christine V - Des 2022
Algehele gradering
Stunning
Chanay W - Des 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Annarien E - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier sal beslis weer gaan. Dankie Nico.
Justine L - Nov 2022
Algehele gradering
Ons verwelkoming was baie nice. Nico is behulpsaam. Rustige plekkie. Sal definitief weer gaan.
Janay M - Nov 2022
Algehele gradering
Een vir die boeke.
Tina D - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtig netjies, stil, skoon.
Aletta N - Okt 2022
Algehele gradering
Genotvolle verwelkoming, netjies en regtig net heerlik.
Willem V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie goed en gasvry ontvang. By ontvangs was daar sherry, vrugte, vars melk ens. beskikbaar wat voorwaar 'n verrassing was.
Liza D - Sep 2022
Algehele gradering
Regtig fantasies, skoon, netjies en 'n baie mooi plek.
Nico W - Sep 2022
Algehele gradering
Our stay was awesome.
Multi-flor I - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig.
Christel J - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige plek en rustige omgewing.
Engela A - Aug 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf wat aan al ons verwagtings voldoen het.
Antionette V - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik, als wat jy benodig met daai ietsie ekstra.
Bianca D - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker kuier by die see.
Manie W - Sep 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Gerrit D - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies en prakties.
Boon B - Aug 2022
Algehele gradering
Very neat and excellent service.
Kurt A - Aug 2022
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Thea R - Aug 2022
Algehele gradering
Die Jacobsdaller is baie netjies en het al die geriewe wat nodig is.
Monica P - Aug 2022
Algehele gradering
Ongelooflike lekker plek.
Amanda O - Aug 2022
Algehele gradering
Gerieflik en verwelkomend.
Lizette B - Aug 2022
Algehele gradering
Serene stay.
Lees meerLeon J - Aug 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Donovan J - Aug 2022
Algehele gradering
Best ever.
Alicia S - Jul 2022
Algehele gradering
Fantastiese weskus-wegbreek.
Michael S - Jul 2022
Algehele gradering
Relaxing and peaceful place.
Multi-flor I - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik, rustig en baie ontspannend.
Audrey D - Jul 2022
Algehele gradering
We had a great time! Very clean and comfortable accommodation.
Lize L - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker wegbreekplek.
Die Jacobsdaller se terugvoer
Baie dankie, kom kuier gerus weer by ons.
Vriendlike Weskus-groete
Nico
Wessel B - Jun 2022
Algehele gradering
Beste plek om af te pak en net rustig te wees.
Herman L - Jun 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Lucille B - Jun 2022
Algehele gradering
Baie netjies, bitter nice plek.
Shermoine D - Jun 2022
Algehele gradering
The best.
Die Jacobsdaller se terugvoer
Hallo daar
Baie dankie, ek is so bly julle het Die Jacobsdaller en Jacobsbaai se rustigheid geniet.
Vriendlike Weskus groete
Nico
Die Jacobsdaller
Pierre L - Mei 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Marizahn L - Mei 2022
Algehele gradering
'n Onvergeetlike Weskus-ervaring.
Die Jacobsdaller se terugvoer
Hallo daar,
Baie dankie vir mooi resensie. Dit maak my baie gelukkig as gaste die Weskus en sy mense geniet.
Weskus groete,
Nico.
Byron O - Mei 2022
Algehele gradering
Great location.
Mikha'eel H - Mei 2022
Algehele gradering
The place was very neat and clean and the host was even better. The host welcomed us with drinks and made our stay even special.
Liza V - Mei 2022
Algehele gradering
Lovely accommodation and friendly host.
Tony S - Jan 2022
Algehele gradering
Accommodation was spacious and spotless.
Magda V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie, baie gasvry ontvang.
Rudi F - Feb 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en lekker verblyf.
Alida W - Feb 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Marius M - Feb 2022
Algehele gradering
Ongelooflik.
Elmari T - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Die Jacobsdaller se terugvoer
Baie dankie. Kom kuier weer!
Vriendelike Weskus groete,
Nico.
Fred-lynn L - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was wonderlik en moeite werd vir die geld.
Callie M - Des 2022
Algehele gradering
Privaat, rustigheid en genoeg spasie! Vriendelike diens.
Natania D - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlik! Pragtig.
Gerda T - Sep 2022
Algehele gradering
Ongelooflik en so netjies, gasvry, so pragtige plekkie.
Ellie P - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig.
Bernice B - Jan 2022
Algehele gradering
Baie tvrede met die verblyf.
Bianca D - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflike en skoon akkommodasie.
Gerardo L - Jan 2022
Algehele gradering
Ons kuier was baie lekker en rustig. Die plekkie is baie luuks en mooi.
Sanet S - Jan 2022
Algehele gradering
Awsome.
Carlo T - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, alles baie netjies, absolute waarde vir geld, kan met gemak aanbeveel.
Johannes D - Aug 2022
Algehele gradering
Waarde, goeie ligging en gerieflik.
Janelle S - Des 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik om hier by Die Jacobsdaller oortebly. Nico het ons so welkom laat voel en die glasie sjerrie en nota was baie spesiaal.
Van's Afslaers Gauteng Pty Ltd V - Des 2021
Algehele gradering
Die Jacobsdaller is 'n lieflike plek en baie gerieflik ingerig vir 2 mense!
Ida K - Des 2021
Algehele gradering
Ongelooflik.
Michelle P - Des 2021
Algehele gradering
Verskriklike lekker plekkie.
Christine Z - Des 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en lekker verblyf.
Chanelle C - Des 2021
Algehele gradering
Ons het 'n troue bygewoon in Jacobsbaai en by die Jacobsdaller oorgeslaap.
Bea S - Nov 2021
Algehele gradering
Wonderlik, net te kort gekuier!
Jacques D - Nov 2021
Algehele gradering
Sou vir seker aanbeveel
Michele D - Nov 2021
Algehele gradering
Sielskos vir die siel
Xavier L - Okt 2021
Algehele gradering
Excellent.
Nicole M - Okt 2021
Algehele gradering
Superb in every way.
Lees meerSally K - Okt 2021
Algehele gradering
Tranquil, welcoming gem.
Franciske K - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker week in Die Jacobsdaller.
Kobie S - Sep 2021
Algehele gradering
Jacobsbaai gasvryheid
Amy B - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker by Die Jacobsdaller gebly.
Olivia L - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig. Netjies.
Wayne R - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderful setting and Nico is an awesome host.
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mauritzweg 31, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang