Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Jacobsdaller

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 168 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernest B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2024

A decent place away from home fit for all occasions. Excellent place to stay on vacation or business. The place is extremely neat and provides all the modern facilities required by a traveller away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Wonderlik rustig home away from home. Dit was 'n wonderlike rustige verblyf in die Jacobsdaller. Dankie vir al die bederfies, 'n glasie wyn by ons aankoms, appels en lekkers op die tafel en 2 sjokolades in die kamer. Jou plek is perfek ingerig met alles wat mens nodig het. Sal weer en weer by jou kom tuisgaan. O ja, amper vergeet ek, dankie vir die hout se pak vir ons 1ste braai en die blitz.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobie S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustigheid beslis gewaarborg. Wat 'n juweel! Plek was silwerskoon en goed toegerus met alles wat mens nodig het. Gasheer het ons vriendelik ontvang en verras met ekstra bederfies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anchen N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pragtige plekkie met 'n vriendelike gasheer. Die plekkie was ten volle toegerus. Die plekkie was netjies skoon en daar was selfs bederfies met ons aankoms. 5 ster verblyf in die Weskus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie D
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Het baie lekker gebly. Sal beslis weer van Die Jacobsdaller gebruikmaak. Het baie lekker gebly. Die eenheid was skoon en netjies en toegerus met alles wat 'n mens nodig het en die gasheer was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Maak gerus gebruik van die gastehuis wat ruim en skoon is met alles wat nodig is. Welgedaan, ons het so welkom gevoel. Wat 'n mooi skoon gastehuis. Dankie vir 'n heerlike uitrus in die Jacobsdaller.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefane H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik. Baie lekker en netjies. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roxanne H
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Fantastiese verblyf. Ons het ons verblyf baie geniet. Baie mooi en rustige omgewing. Mooi uitsig en baie aktiwiteite in omliggende gebied. Ons sal definitief weer kom besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Asemrowende deel van die week en gerieflike verblyf. Die gasheer is 'n wonderlike mens en het ons van ons instap tot ons vertrek welkom laat voel. Sal beslis weer daar gaan bly as ek Jacobsbaai toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 168

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mauritzweg 31, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c0c5400f62f0b2ab4ed392d2919b1842998a6ad5722f9cd258c9c016b2b9d2ead8dcbfc1477208b3016f35b5288be4a96c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 168 5 1 5 31 Mauritz Road Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.975703150831 17.887415512464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang