Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Jacobsdaller

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 159 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Johanna J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker gekuier. Gerieflike, skoon en goed toegeruste akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Asemrowende deel van die week en gerieflike verblyf. Die gasheer is 'n wonderlike mens en het ons van ons instap tot ons vertrek welkom laat voel. Sal beslis weer daar gaan bly as ek Jacobsbaai toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasmagories en absolute waarde vir geld. Vreeslik lekker gebly. Wat 'n voorreg om 'n pragtige wegbreekplekkie te kon vind. Die ontvangs was hemels. Nico het gereeld seker gemaak dat alles reg is en selfs die aankoms vir ons laat voel soos eregaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hartley L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Nico se verwelkoming het sommer dadelik laat tuis voel. Die binnebraai was 'n bonus. Lekker gekuier, omgewing rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danelene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rus vir ons siel uit die stad! Perfek vir 'n stil naweek uit die stad! Ons gaan so gereeld moontlik na die Jacobsdaller. Nico is 'n uitstekende gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelie B
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Stilte en rus gewaarborg! Gerieflik, alles wat mens nodig het vir 'n lekker ontspan wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Wat jou siel nodig het. Was baie lekker, mooi, rustig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Perfekte plekkie om weg te kom van die stad. Ons bly altyd baie lekker daar. Sal dit vir enige een aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig, naby die see en goeie waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n baie oulike plek en ons sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlo S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie gesellig en gemaklik. Dit was baie lekker naby die see. Die kinders was elke dag by die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 159

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mauritzweg 31, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c0c5400f62f0b2ab4ed392d2919b1842998a6ad5722f9cd258c9c016b2b9d2ead8dcbfc1477208b3016f35b5288be4a96c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 159 5 1 5 31 Mauritz Road Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.975703150831 17.887415512464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang