Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Jacobsdaller

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mauritzweg 31, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R690 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Jacobsdaller bied slaapplek aan 9 gaste in 2 aparte eenhede in die kusdorp Jacobsbaai.

Jacobsdaller 1 bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, 'n kombuis en 'n binnebraai-area. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n enkelslaapbank in die braaikamer. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet.

Daar is 'n yskas, mikrogolf, induksiestoofplaat, 'n elektriese braaipan, asook tee- en koffiemaakgeriewe in die kombuis. Die eenheid het 'n TV met 'n vol DStv-pakket en 'n binnebraai.

Buite is 'n tafel met sitplek en 'n see-uitsig. Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.

Jacobsdaller 2 bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens. Die sitarea het 'n enkelslaapbank en 'n enkelbed. Daar is 'n stort en 'n bad in die badkamer.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is ook geriewe soos 'n TV, 'n vol DStv-pakket en 'n binnebraai in hierdie eenheid.

Buite is 'n boma-braai met bankies en 'n uitsig oor die see. Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word. Al die gaste het toegang tot WiFi.

Jacobsbaai bied 'n verskeidenheid aktiwiteite waaronder bootvaart, visvang, duik, staproetes, wandelpaaie, duinry, asook voëlkyk. Tussen Julie en September word die omgewing lewendig met blommeprag.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 159 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Johanna J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier. Gerieflike, skoon en goed toegeruste akkommodasie.
Sep 2024
Johan S
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowende deel van die week en gerieflike verblyf. Die gasheer is 'n wonderlike mens en het ons van ons instap tot ons vertrek welkom laat voel. Sal...
Sien meer
Sep 2024
Andre K
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasmagories en absolute waarde vir geld. Vreeslik lekker gebly. Wat 'n voorreg om 'n pragtige wegbreekplekkie te kon vind. Die ontvangs was hemels....
Sien meer
Sep 2024
Hartley L
Gesin met klein kinders
5.0
Nico se verwelkoming het sommer dadelik laat tuis voel. Die binnebraai was 'n bonus. Lekker gekuier, omgewing rustig.
Sep 2024
Danelene M
Saam met lewensmaat
5.0
Rus vir ons siel uit die stad! Perfek vir 'n stil naweek uit die stad! Ons gaan so gereeld moontlik na die Jacobsdaller. Nico is 'n uitstekende gashee...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 159

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Mauritzweg 31, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Jacobsdaller het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mauritzweg 31, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c0c5400f62f0b2ab4ed392d2919b1842998a6ad5722f9cd258c9c016b2b9d2ead8dcbfc1477208b3016f35b5288be4a96c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 159 5 1 5 31 Mauritz Road Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.975703150831 17.887415512464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang