Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kabin

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Maryann N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfectly quaint, cozy, relaxing and romantic. My partner and I had the most wonderful and relaxing time at Die Kabin. Christelle & Christo are amazing, kind hosts. Soaking in the jacuzzi with an ocean view, while watching and listening to the birds chirping was the highlight of our stay. It was the perfect place for a romantic getaway. It was cozy and warm inside on the cold nights, with everything we needed, even a TV. We will definitely recommend Die Kabin to our friends, as a perfect stopover destination between Cape Town and PE. Can't wait to visit again one day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beth M
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Dit was heerlik, rustig en baie gerieflik en netjies. Beste plek ooit. Mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantastiese wegbreek "in die bos". Wat 'n wonderlike ervaring. Jy voel asof jy diep in die bos is met geen steurnis nie, slegs die pragtige voëls wat jy op jou stoep voer, die bokkies teen die bult, die jacuzzi, twee maniere om vuur buite te maak. Beautiful kleurvolle ligte in die aand wat die bome/bos en selfs jou rook van die vuur in 'n sprokieswêreld verkleur. Die besondere plekkie is 'n moet om te beleef en absoluut waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Die naaste wat jy aan perfeksie sal kom. Ons wil net vir Christo baie dankie sê vir 'n wonderlike tyd wat ons by Die Kabin deurgebring het. Als was perfek gewees, julle sal ons beslis weer sien en ons sal julle ook aanbeveel. Weereens baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Asemrowend. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is waarlik besonders, so weggesteek tussen die natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Wonderlik. Mooi. Heerlik. Die kabin was die mooiste plekkie waar ek nog gebly het. Ek en my man het dit baie geniet daar. Ons gaan weer soentoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Serisha L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Breathtaking. Breathtaking is all I can say. So peaceful that you can hear the sound of the ocean and birds. It's like staying in a reserve.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker rustige, private verblyf in natuurskoon wat jou omring. Ja, ek en my vrou het ons kuier by Die Kabin baie geniet. Die ligging is pragtig - die natuur is rondom jou en jy voel deel daarvan. Die voëllewe is ook besonders mooi en dit was heerlik om so naby hulle te kon kom met die voëlvoerder wat hulle lok. Die Kabin was ook besonders aangenaam, met alles wat mens nodig het vir 'n lekker kuier. Dis netjies, privaat en stylvol versier. Die eienaars het ons baie gasvry ontvang en was baie vriendelik en behulpsaam. Ons kan Die Kabin sterk aanbeveel aan mense wat 'n lekker rustige wegbreek nodig het. Ons sal self definitief weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustige ontspannende naweek. Regtig 'n spesiale plekkie met die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Verblyf was baie lekker, mense baie vriendelik. Plek netjies en goed versorg. Die verblyf was uitstekend met 'n pragtige natuuruitsig. Alhoewel jy 'n paar trappies moet klim na die woonseenheid, is dit lekker privaat en afsonderlik, met uitsig oor die see en die natuur, die groen strook. Plek baie oulik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loreastraat 25, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASbJtKrgbLHilF5pblGkWkoDbKjkE21g4ZB6jUyMYQyajfRk2sf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 62 5 1 5 25 Lorea Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.201467816359 22.055859885914

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang