Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kabin

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 62 resensies vir Die Kabin
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Maryann N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryann N

Perfectly quaint, cozy, relaxing and romantic.

My partner and I had the most wonderful and relaxing time at Die Kabin. Christelle & Christo are amazing, kind hosts. Soaking in the jacuzzi with an ocean view, while watching and listening to the birds chirping was the highlight of our stay. It was the perfect place for a romantic getaway. It was cozy and warm inside on the cold nights, with everything we needed, even a TV. We will definitely recommend Die Kabin to our friends, as a perfect stopover destination between Cape Town and PE. Can't wait to visit again one day.

Beth M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beth M

Dit was heerlik, rustig en baie gerieflik en netjies.

Beste plek ooit. Mooiste uitsig.

David L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David L

Fantastiese wegbreek "in die bos".

Wat 'n wonderlike ervaring. Jy voel asof jy diep in die bos is met geen steurnis nie, slegs die pragtige voëls wat jy op jou stoep voer, die bokkies teen die bult, die jacuzzi, twee maniere om vuur buite te maak. Beautiful kleurvolle ligte in die aand wat die bome/bos en selfs jou rook van die vuur in 'n sprokieswêreld verkleur. Die besondere plekkie is 'n moet om te beleef en absoluut waarde vir geld.

Johannes S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes S

Die naaste wat jy aan perfeksie sal kom.

Ons wil net vir Christo baie dankie sê vir 'n wonderlike tyd wat ons by Die Kabin deurgebring het. Als was perfek gewees, julle sal ons beslis weer sien en ons sal julle ook aanbeveel. Weereens baie dankie!

Carina T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina T

Asemrowend.

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is waarlik besonders, so weggesteek tussen die natuurskoon.

Chantel S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel S

Wonderlik. Mooi. Heerlik.

Die kabin was die mooiste plekkie waar ek nog gebly het. Ek en my man het dit baie geniet daar. Ons gaan weer soentoe.

Serisha L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Serisha L

Breathtaking.

Breathtaking is all I can say. So peaceful that you can hear the sound of the ocean and birds. It's like staying in a reserve.

Johann C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann C

Lekker rustige, private verblyf in natuurskoon wat jou omring.

Ja, ek en my vrou het ons kuier by Die Kabin baie geniet. Die ligging is pragtig - die natuur is rondom jou en jy voel deel daarvan. Die voëllewe is ook besonders mooi en dit was heerlik om so naby hulle te kon kom met die voëlvoerder wat hulle lok. Die Kabin was ook besonders aangenaam, met alles wat mens nodig het vir 'n lekker kuier. Dis netjies, privaat en stylvol versier. Die eienaars het ons baie gasvry ontvang en was baie vriendelik en behulpsaam. Ons kan Die Kabin sterk aanbeveel aan mense wat 'n lekker rustige wegbreek nodig het. Ons sal self definitief weer daar gaan kuier.

Maryna D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna D

Rustige ontspannende naweek.

Regtig 'n spesiale plekkie met die mooiste uitsig.

Deon V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Verblyf was baie lekker, mense baie vriendelik. Plek netjies en goed versorg.

Die verblyf was uitstekend met 'n pragtige natuuruitsig. Alhoewel jy 'n paar trappies moet klim na die woonseenheid, is dit lekker privaat en afsonderlik, met uitsig oor die see en die natuur, die groen strook. Plek baie oulik.

Jessica S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica S

Perfect combo between town and nature. It was an amazing, peaceful adventure.

Everything you need!

Kristie P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristie P

Amazing! Just amazing.

Fantastic view. It was really the most peaceful, most stunning place. Really relaxing, and the hosts are amazing. It was really a great breakaway!

Elaine B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine B

Rus vir die siel!

Dit was 'n heerlike twee dae by die Kabin. Sjoe, die natuurskoon is asemrowend en 'n mens kan regtig net ontspan. Ons wou nog gaan uiteet, maar het op die ou einde albei aande gebraai. Dit was heerlik en goed toegerus. Die jacuzzi werk en lyk regtig soos op die foto's. Ons is ook bederf deur en met vonkelwyn en sjokolade vir ons 25ste herdenking.

Rene R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene R

N rustige wegbreekkans omring deur wonderlike natuurskoon.

Baie dankie vir 'n heerlike verblyf in 'n baie spesiale plek. Die rustigheid van die natuur en die uitsig was fantasties. Dankie Christelle en Christo.

Judith N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith N

Lekkerste kuier.

Die kabin is super netjies. Mense is baie aangenaam. Die atmosfeer is rustig.

Antonino P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonino P

Baie rustig en 'n nodige afsluiting van alles.

As jy rustigheid wil hê, beveel ons definitief Die Kabin aan. Dit is weg van alles en ideaal om net af te sluit en verfris huis toe te gaan.

Andrea V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea V

Die Kabin is perfek geleë.

Ons het elke dag die natuur ervaar en die beste diens ontvang van die gasvrou en gasheer. Baie vriendelik en waarde vir geld! Die jacuzzi maak die ervaring net soveel beter. Sal definitief weer daar draai.

Rijanah S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rijanah S

Awesome place.

We had a lovely breakaway at Die Kabin. The host and hostesses are such helpful and caring people. Thank you for the flowers we enjoyed our anniversary celebrations so much. You accommodated us with our 2-year-old for bedding which was so nice I will surely visit again. We had a lovely stay!

Valencia J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valencia J

We had a fabulous stay.

I would recommend this place to anyone. The place is quiet and if you love nature like me you will love the place. we are definitely going back you can choose where to make a fire and the Jacuzzi is an awesome night-ender. We booked an extra night because we loved our stay and the hosts are lovely generous people.

Ian S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian S

Pragtig en rustig.

Hierdie oulike plekkie is geheel en al omring deur die natuur en het selfs 'n uitsig op die see. Die plek is netjies, skoon en goed toegerus. Die eienaar het ons vriendelik ontvang het gehelp om ons bagasie af te dra. Ten sterkste aanbeveel!

Heike V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heike V

'n Blaaskansie op my reis.

Ek het 'n plekkie gesoek om 'n blaaskansie te neem op my reis Kaap toe. Die Kabin het alles gehad wat nodig was.

Angelique G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique G

Safe, comfortable, neat, peaceful and stunning view.

Thank you to Christelle and Christo for a lovely stay, I felt safe and very comfortable, and a special thank you to them for offering an extra two days' stay for construction work at a neighbouring property, they were so concerned that the noise would be an issue that they offered the extra days stay, and it was no issue whatsoever, had a lovely relaxing stay, and enjoyed the surroundings!

Marlie D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlie D

Onvergeetlik.

Die natuurskoon, uitsig en voëlgeluide laat jou dadelik ontspan. Verseker 'n moet-besoek plekkie in Danabaai. Ons het so lekker gebly. Vriendelike diens, privaat, netjies en al die nodige geriewe om lekker te onstspan.

Wynand G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand G

Daar is net een woord om die Kabin te beskryf, perfek!

Die Kabin is 'n wonderlike wegbreek wat jou laat voel of jy vêr uit die alledaagse gejaag is, perfek om weer jou batterye te herlaai!

Hein J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein J

Baie lekker gebly, vriendelike ontvangs. Sal eninge tyd weer daar gaan bly.

Die oulikste plekkie in Mosselbaai.

Tanya C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya C

Bucketlist plekkie.

Die mooiste natuur uitsig en geluide. Die uitsig van die see vanaf die stoep/jacuzzi is asemrowend. Die voeltjies is so mak, sit en eet by jou terwyl mens die uitsig aanskou, asook die getjirp waarna mens wakker raak, die uil se klank net om sy teenwoordigheid in die area aan te dui. Die bokke wat vrylik rondloop en mens hulle kan aanskou deur die heining. Die voetpad/trappe tussen die mooi groen tuin op pad na die Kabin maak op vir die redelik styl pad ondertoe by die voertuig ingang. Dit het ons verwagtinge oorskry en geen foto's of beskrywing kan ons ongelooflike lekker ervaring beskryf nie.

Corna B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corna B

Stukkie bos. Stukkie see. Stukkie hemel!

Baie rustig en stil (privaat). Toegerus met alles wat nodig is. Skoon en netjies. Buitebad (borrelbad) is 'n wenner!

Magda W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda W

Rustig, baie mooi view.

Baie oulike en netjies plekkie, rustig. Natuur reg rondom die cabin, regtig baie ontspan. Eienaar ons gehelp bagasie afvat na cabin en ons privaatheid gegee. Sal beslis weer daar besoek.

Die Kabin se terugvoer

Goeie môre Magda. Dankie dat jy die tyd geneem het om `n resensie te skryf, ons waardeer dit. Hoop ons sien jul gou weer. Groete

Die Kabin
Mereze P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mereze P

Tropies. Rustig. Verfrissend.

Van ons aankoms tot vertrek het dit gevoel asof ons in 'n private paradys bly. Jy wil nie eers gordyne toemaak nie want die sonsopkoms is asemrowend en die uitsig vanaf etenstal en warm borrelbad is direk op die see. Dit was absolute sielsrus wat ek en manlief benodig het.

Die Kabin se terugvoer

Goeiemiddag Mereze, baie dankie vir jou mooi resensie. Dit maak ons harte bly wanneer gaste die Kabin so geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete. Christo en Christelle

Die Kabin
Francois R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R

Fantastiese ligging.

Alhoewel Die Kabin in Danabaai geleë is, ervaar mens 'n wonderlikke gevoel van pragtige natuur reg rondom die Kabin. Die eienaar het ons met respek behandel en ons privaatheid respekteer gedurende die hele verblyf. Chris het ons vinnig bygestaan met ons aankoms om ons begasie by Die Kabin te kry. Die Kabin is silwerskoon, alles is met soveel smaak en presisie gebou. Ons het 'n wonderlikke tyd gehad tussen 'n groot verskeidenheid voëls, asook bosbokke wat kort-kort 'n draai kom maak het. Baie dankie vir 'n rustige en welverdiende blaaskans. Die Kabin word baie sterk aanbeveel.

Die Kabin se terugvoer

Goeie môre Francois. Baie dankie vir die resensie. Ons is bly as ons gaste hul verblyf by die cabin geniet.
Hoop ons sien jul gou weer.
Groete

Die Kabin
Kim S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim S

A surprisingly nature-oriented feel, peaceful and quiet with lovely bird life.

The hosts were very helpful, yet still allowed privacy and peace. Beautiful garden, close to the beach, and great view from the cabin.

Die Kabin se terugvoer

Hi Kim, it was nice having you here. Hope you are well.

Die Kabin
Jonita Denise V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonita Denise V

Rustig, mooi natuur en lekker.

Die plek was baie lekker gewees. Ek en my man het dit baie geniet. Dit was rustig en ons het die voël- en dierewêreld geniet. Die eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig. Voel asof jy in jou eie wêreld is.

Olivia V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia V

'n Unieke ervaring in die natuur. Bokkies by die heining, pragtige voëlgeluide en die klank van die see in die agtergrond. Uiters netjies en ingerig met absoluut alles wat nodig is.

Ons het dit baie geniet. Plekkie waar mens kan rus vind vir jou siel. Lekker privaat en baie netjies.

Esther M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther M

Pragtige ligging.

Baie rustig. Pragtig en netjies.

Nicolette B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette B

Fantastiese, rustige ongewing om af te skakel.

Plekkie is goed beplan en bied privaatheid. Jy sien en hoor niemand nie. Jy is omring met die natuur en dit is 'n voëlparadys. Die Jacuzzi help met die ontspanning. Ons kom beslis terug!

Sheree B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheree B

Uitstekend.

Netjies, mooi uitsig, rustig.

Getrit C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Getrit C

Vrede rustigheid en die natuurskoon is ongelooflik ons het heerlik ontspan.

Die eienaar is baie vriendelik. Daar is alles wat mens nodig mag kry.

Die Kabin se terugvoer

Goeie middag Susan

Baie dankie, ek is baie bly julle het dit geniet.

Groete
Christo

Die Kabin
Shanolene K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanolene K

Ongelooflik verby.

Sal enige tyd die plek aanbeveel en gaan definitief weer terug. Dis baie baie nice. Dankie Christelle en Christo.

Die Kabin se terugvoer

Goeie middag Shanolene
Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly jul het dit geniet.
Sien jul gou weer.

Groete
Christo en Christelle

Die Kabin
Corné O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné O

A little patch of heaven

Baie rustig so naby die natuur. Weer was kouer as gewoonlik, so ons het heerlik jacuzzi op die stoep. My seun het buite op die stoep geslaap en dit baie geniet. Ons het werklik veilig gevoel en verkwik teruggekom!

Blackie S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blackie S

Ons het 3 dae oorgebly en dit was heerlik.

Ek en vroulief was mal oor die eenvoud van Die Kabin, die ligging en vir seker die voëls en die bokke. Dis so in die natuur. Baie rustig. Vir seker 'n stukkie paradys.

Yolande N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande N

Uitstekend.

Al wat ek kan se is dat dit die moeite werd is om daar te gaan bly. Dis baie netjies, baie skoon en baie privaat. Dit voel soos 'n roller coaster is jy by die hek in ry en soos 'n vliegtuig wat opstyg as jy weer uitry (baie opwindend). Ja daar is 'n paar trappies, niks om oor te kla nie, maar as jy die tuin met al die oulike goedjies bekyk vergeet jy skoon van die trappe. Wil net baie dankie se aan die eienaar vir die stunning plek en hul vriendelikheid. Sien gou weer.

Francois P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P

Ongelooflike plekkie, meer as wat jy ooit voor kon vra.

Ons het so lekker gebly in die kabin, alles was netjies en skoon en die eienaars was so gasvry, baie dankie vir die extra moeite met die aankope wat u vir ons gedoen het. Ons sal elke jaar terugkeer na ons nuwe plekkie by die see.

Shelley T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley T

Felt privileged.

The most peaceful spot. You feel one with nature and has total privacy if you really need a total break.

Michelle O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle O

Pragtige wegbreekplek as jy jou kop wil skoon kry of net saam met familie wil rustig wees.

Die Jacuzzi met die uitsig oor die see was die beste. Die voëls, bokkies en uil wat reg by ons was, was natuurlik die kersie op die koek. Alles in een klein houthuisie wat jy nodig het. Die oprit was 'n bietjie van ’n uitdaging vir my maar ek het dit reggekry! Ek het my hart verloor op Die Kabin.

Die Kabin se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is baie bly julle het dit geniet. En ek dink nogal jy het die oprit heeltemal baas geraak. Hoop om jul weer te sien. Groete, Christo en Christelle.

Die Kabin
Fritz S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fritz S

Living in nature.

As long the weather is nice, it's a great place, but if its cold or/and wet it's too small.

Jaco H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco H

So rustig en stil!

Ons het die naweek by Die Kabin baie geniet! Dis so rustig en stil en die belofte van baie voëltjies om te sien het nie teleurgestel nie. Die huisie is lekker klein en snoesig en die groot bank op die stoep is ideaal vir ’n koffie en terwyl jy vir die natuur kyk en dan is die jacuzzi net die kersie op die koek. Ons sal graag weer hier bly.

Ruan V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V

Uit en uit die geld werd vir 'n wegbreek in die natuur.

Om in die natuur te sit met 'n glas wyn, die voëltjies om jou te hoor en die stilte van die natuur te beleef met die see in die agtergrond ─ mens kan nie geld daarop sit nie. Die Kabin bied die prefekte pakket vir geliefdes wat wil wegbreek. 10/10 sal definitief weer terugkeer.

Karin S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

Baie mooi, rustig en ongelooflik lekker.

Dit is 'n baie mooi en rustige omgewing. Die huisie is goed toegerus en ingerig met alles wat nodig is en was netjies en skoon. Baie dankie aan Christelle en Christo vir julle gasvryheid en vriendelike ontvangs, ons het baie lekker gekuier in die hout huisie. Sal beslis weer kom.

Linley D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linley D

Baie lekker wegbreek gewees.

Baie lekker wegbreek. Naby natuurlewe en hiking trail maar tog naby stadslewe ook. Asook die eienaars baie vriendelik.

Elizabeth T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth T

'n Rustigheid in die natuur

Pragtige ongerepte natuur met bokkies en voëltjies wat kom kuier. Heerlike, rustige atmosfeer waar mens weer jou asem kan terugkry.

Lukas G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lukas G

Baie lekker gekuier en gerus.

Ons het die kuier daar baie geniet en die eienaar Christo het ons baie vriendelik ontvang en afgesien. Christo ons waardeer jou vriedelikheid baie en dit was lekker rustig en stil met al die voëls en bokke in die omgewing.

Lubbe K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lubbe K

Ideale bestemming vir natuurliefhebbers en voelkykers

Steilte na parkering en trappe na Kabin is 'n uitdaging vir die jonger geslag maar die ligging is net jy en die natuur.

Nelia H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelia H

Netjies, vriendelik.

Romantiese verblyf in die bos vir net twee persone. Daar is wel 'n hele klompie trappie af na die kabin, as jy baie bagasie het, is dit moeilik. Die afdraende af na die kabin met jou voertuig is erg styl. Ook geen TV in die kabin.

Frederik E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Frederik E

Avontuur.

Weens reën kon ons nie braai nie. Nie geskik vir ouer mense, bietjie afgeleef. Kombuis onvoldoende. Onderkant van cabin word gebruik as stoorplek vir allerhande gemors.

Die Kabin se terugvoer

Baie jammer om van u slegte ondervinding te hoor. Ek is seker u praat nie van die Kabin nie. Daar is verskillend mense wat van ons akkommodasie gebruik maak. Ongelukkig mis party die punt. Ons is baie dankbaar vir die reën en het ongelukkig geen beheer daaroor nie. Daar is `n gas braaier beskikbaar vir dae wat dit wel reën. Die Kabin is nie geskik vir mense wat graniet oppervlaktes en Smeg toerusting verwag nie. Ek stel voor dat u iemand kry wat die beskrywing, fotos en resensies kan lees en verstaan as u nie weer so fout wil begaan nie.

Die Kabin
Ansu L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansu L

Dit bied n kombinasie van natuur en dorp in een.

The Cabin is 'n perfekte plek om alles in een te beleef. Jy is in die natuur met wilde konyne, bosbokke, voëls, muishonde en 'n see-uitsig binne 'n dorp, maar jy sien niemand anders, geen geboue en jy stap see toe. Jou winkel is net straat op. Ideale ontspan plek. Dit is perfek toegerus met 'n heerlike stoep.

Die Kabin se terugvoer

Goeie dag Ansu,

Ai, dit is die mooiste beskrywing van ons plekkie wat ek nog gelees het! Baie Dankie! Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete Christo & Christelle

Die Kabin
Nicky B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky B

Goed toegerus en baie veilig.

Was 'n baie lekker plekkie met alles wat jy nodig het, wil net baie dankie sê aan Christo en Cristelle vir julle vriendelikheid en hulp met alles. Sien julle definitief weer.

Chante D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante D

A tiny home away from home.

We enjoyed every moment of our stay at The Cabin. It is located in a prime spot between trees and open views of the ocean. The Cabin was clean and offered everything and more we could have needed for our romantic getaway weekend. The hosts were very respectful of our privacy and offered us a warmhearted welcome that instantly made us feel at home. We are very impressed with our stay at The Cabin and would recommend it to anyone looking for a peaceful getaway or a romantic weekend away. Thank you for giving us a tiny home away from home.

Lettie B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie B

Asemrowende, rustige, hemelse plekkie.

'n Stukkie hemelse paradys ooit met die liefdevolste gasheer en -vrou. By geen ander plekkie voel mens so tuis soos by The Cabin nie. Ek sal weer en weer kom. Die natuur is asemrowend mooi. Net so mooi soos die twee mensies wie se plekkie dit is. Baie dankie aan julle twee. Dit was 'n heerlike belewenis. Julle het harte van goud.

Nadia T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia T

Die plek en die mense het mens baie tuis laat voel!

Alles het vlot geloop van begin tot einde. Die eienaars het mens baie tuis laat voel en seker gemaak ons het alles wat ons benodig. Die plekkie is baie mooi en daar is 'n baie mooi uitsig en kuier-area. Sal enige dag teruggaan.

Die Kabin se terugvoer

Hi Nadia,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om terugvoering te gee. Ons is baie bly julle het dit geniet, dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste gerieflik is en hul verblyf geniet. Sulke aangename en vriendelike gaste soos julle is enige tyd weer welkom en nou kan jy sommer in die borrelbad sit en die uitsig geniet. Groete en sterkte vir 2019. Christo en Christelle

Die Kabin
Gezina P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gezina P

Fantasties.

Ek sal die Cabin aanbeveel, ons het baie lekker daar gebly, sal weer by die Cabin vakansie gaan hou.

Cecil R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cecil R

Cozy, maar net 'n bietjie beknop.

Baie rustig, maar dit is net 'n bietjie beknop, veral die feit dat almal in een vertrek moet slaap, is baie ongemaklik, en jy het geen privaatheid nie. Miskien nie ideaal vir 'n familie nie, maar wel vir 'n jong couple of net vir vriende of enkel persoon.

Corlia R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corlia R

Heerlike, rustige atmosfeer om in te ontspan.

Gerieflike plekkie wat goed toegerus is, ideaal vir 'n ontspanne wegbreek.

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loreastraat 25, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASbJtKrgbLHilF5pblGkWkoDbKjkE21g4ZB6jUyMYQyajfRk2sf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 62 5 1 5 25 Lorea Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.201467816359 22.055859885914

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang