Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kabin

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 30 Jan 2025 tot 30 Jun 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 1 kind, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loreastraat 25, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 R675 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Kabin is 'n bekoorlike vakansiehuis op die eienaar se perseel in Danabaai en is ideaal vir natuurliefhebbers en gaste wat rustigheid soek.

Die houthuis is 'n basiese oopplan-eenheid met 'n slaaparea en 'n kombuisie. Daar is ook 'n solder wat ideaal is vir 'n kind. Die eenheid het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die solder het 'n enkelmatras en 'n lae plafon wat dit slegs vir 'n kind geskik maak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en 'n ketel. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n hangkas. Die huis lei na 'n stoep met 'n Jacuzzi en 'n gedeeltelike see-uitsig. Gaste het toegang tot parkeerplek agter veiligheidshekke. Daar is 'n TV met 'n Openview-dekodeerder.

Danabaai het 2 pragtige strande en die St Blaize-voetslaanroete strek vanaf Danabaai tot by die Punt in Mosselbaai.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 2 Leefareas 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Kindermatras vir 1

Leefarea

1

1 x Kinderbedjie

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Andre S
Saam met lewensmaat
5.0
Romanties! Rustigheid en stilte vir seker! The Kabin is the lekkerste plekkie waar ons al was vir seker. Voel of jy in 'n oerwoud bly. So na aan die n...
Sien meer
Jan 2025
Karien S
Gesin met tieners
5.0
Rustige omgewing. Baie lekker gebly by die Kabin. Eienaars baie vriendelik.
Jan 2025
Marlene S
5.0
Lovely! Lovely! Lovely! Absolutely stunning! Birdlife in abundance. Peaceful and quiet with a beautiful view. Parking takes a while to ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Adam M
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, calm and relaxing. Very beautiful, very calm and relaxing. Truly an amazing space for those wishing to get away from the hus...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Maryann N
Saam met lewensmaat
5.0
Perfectly quaint, cozy, relaxing and romantic. My partner and I had the most wonderful and relaxing time at Die Kabin. Christelle & Chr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Loreastraat 25, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Kabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R 750 R 675
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
R 750 R 675
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 1 kind, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loreastraat 25, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASbJtKrgbLHilF5pblGkWkoDbKjkE21g4ZB6jUyMYQyajfRk2sf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag (plek vir 4) 68 5 1 5 25 Lorea Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.201467816359 22.055859885914

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang