Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kabin

Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 23 Okt 2024 tot 22 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loreastraat 25, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R830 R664 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Die Kabin is 'n bekoorlike vakansiehuis wat op die eienaar se eiendom in Danabaai geleë is en is die ideale bestemming vir natuurliefhebbers of reisigers wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.

Die houtkajuit het 'n oopplan-ontwerp en beskik oor 'n slaaparea sowel as 'n kombuisie, terwyl 'n knus solderkamer slegs vir 'n kind beskikbaar is. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die solder het 'n driekwart matras en het 'n lae plafon wat net vir 'n kind geskik is aangesien gaste nie regop sal kan staan nie.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en ketel. Boonop is daar 'n 4-sitplek-eetkamertafel en 'n kas beskikbaar in die eenheid. Die huis maak oop op 'n patio wat spog met 'n Jacuzzi met gedeeltelike see-uitsigte. Gaste kry parkeerplek op die perseel agter veiligheidshekke. Die kajuit het 'n TV met 'n Openview-dekodeerder.

Danabaai bied 2 pragtige strande en die St Blaize-staproete wat strek vanaf Danabaai tot by die Punt in Mosselbaai.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Jacuzzi
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Adam M
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, calm and relaxing. Very beautiful, very calm and relaxing. Truly an amazing space for those wishing to get away from the hus...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Maryann N
Saam met lewensmaat
5.0
Perfectly quaint, cozy, relaxing and romantic. My partner and I had the most wonderful and relaxing time at Die Kabin. Christelle & Chr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Beth M
5.0
Dit was heerlik, rustig en baie gerieflik en netjies. Beste plek ooit. Mooiste uitsig.
Aug 2024
Johannes S
Saam met lewensmaat
5.0
Die naaste wat jy aan perfeksie sal kom. Ons wil net vir Christo baie dankie sê vir 'n wonderlike tyd wat ons by Die Kabin deurgebring het. Als was pe...
Sien meer
Aug 2024
David L
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese wegbreek "in die bos". Wat 'n wonderlike ervaring. Jy voel asof jy diep in die bos is met geen steurnis nie, slegs die pragtige voëls wat ...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Loreastraat 25, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Kabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R830
R830 R664
per nag (plek vir 3)
Vanaf R830
R830 R664
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loreastraat 25, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASbJtKrgbLHilF5pblGkWkoDbKjkE21g4ZB6jUyMYQyajfRk2sf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R830 nouVanaf R664 per nag (plek vir 3) 64 5 1 5 25 Lorea Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.201467816359 22.055859885914

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang