Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kabin

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loreastraat 25, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Die Kabin is 'n bekoorlike vakansiehuis wat op die eienaar se eiendom in Danabaai geleë is en is die ideale bestemming vir natuurliefhebbers of reisigers wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.

Die houtkajuit het 'n oopplan-ontwerp en beskik oor 'n slaaparea sowel as 'n kombuisie, terwyl 'n knus solderkamer slegs vir 'n kind beskikbaar is. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die solder het 'n driekwart matras en het 'n lae plafon wat net vir 'n kind geskik is aangesien gaste nie regop sal kan staan nie.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en ketel. Boonop is daar 'n 4-sitplek-eetkamertafel en 'n kas beskikbaar in die eenheid. Die huis maak oop op 'n patio wat spog met 'n Jacuzzi met gedeeltelike see-uitsigte. Gaste kry parkeerplek op die perseel agter veiligheidshekke. Die kajuit het 'n TV met 'n Openview-dekodeerder.

Danabaai bied 2 pragtige strande en die St Blaize-staproete wat strek vanaf Danabaai tot by die Punt in Mosselbaai.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKindermatras vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Jacuzzi
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 62 resensies vir Die Kabin
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Loreastraat 25, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Kabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loreastraat 25, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASbJtKrgbLHilF5pblGkWkoDbKjkE21g4ZB6jUyMYQyajfRk2sf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 62 5 1 5 25 Lorea Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.201467816359 22.055859885914

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang