Die Kajuit
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Madie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Lizelle A - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was lekker rustig, alles wat ons nodig het, heerlik skoon en stil.
Die Kajuit se terugvoer
Die hondjies het die aandag geniet. Baie dankie, Lizelle, hoop om julle weer te sien.
Hugo B - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Die Kajuit se terugvoer
Baie dankie! Ons waardeer die terugvoering. Mooi bly.
Ben V - Jan 2024
Algehele gradering
Beslis waarde vir sal beslis aanbeveel vir familie en vriende gaan beslis wee te.
Die Kajuit se terugvoer
Baie dankie, was lekker om jou te ontmoet en hoop om jou binnekort weer te sien. Groete, Madie en Henk.
Clarissa K - Mei 2024
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Samantha B - Apr 2024
Algehele gradering
Pleasant stay no complaints.
Johan B - Nov 2023
Algehele gradering
Vriendelike en bekostigbare verblyf.
Hannes V - Okt 2023
Algehele gradering
Is baie vriendelik ontvang deur Mandie en ons het baie lekker gekuier in die woonstel en dit is 'n baie stil area.
Die Kajuit se terugvoer
Beste Hannes. Baie dankie, was heerlik om julle hier te hê. Ons hoop om jou en Karen binnekort weer te sien.
Jacques Hendrik H - Aug 2023
Algehele gradering
Sal verseker weer daar bly, vriendelike ontvangs.
Die Kajuit se terugvoer
Beste Melinda, baie dankie vir die mooi woorde. Ons hou daarvan om nuwe, gawe mense te ontmoet.
Leandri V - Apr 2023
Algehele gradering
Perfekte oornagverblyf!
Die Kajuit se terugvoer
Beste Leandri
Baie dankie! Dit was lekker om julle te ontmoet. Julle hondjie is pragtig en ek hoop julle kom kuier weer.
Groete
Madie
Die Kajuit
Renier B - Apr 2023
Algehele gradering
Definitief die moeite werd!
Die Kajuit se terugvoer
Beste Renier
Baie dankie! Dit was lekker om julle hier te he.
Groete
Madie
Die Kajuit.
Johan J - Feb 2023
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Die Kajuit se terugvoer
Beste Johan, baie dankie vir die vriendelike woorde en sterkte vorentoe. Henk en Madie.
Mia H - Jan 2023
Algehele gradering
Had a lovely time at Die Kajuit! Everything that we needed and more!
Die Kajuit se terugvoer
Dear Mia, it was so nice to have you here and see how much you enjoyed our town. Thank you.
Lee G - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastic. We loved the stay especially!
Die Kajuit se terugvoer
Dear Lee,
Thank you for being amazing guests and for the doggies for being so well behaved.
See you soon.
Adriana H - Des 2022
Algehele gradering
Netjies plek - vriendelike eienaars en goed toegerus.
Chanell M - Okt 2022
Algehele gradering
Uitgerus!
Die Kajuit se terugvoer
Beste Chanell,
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang!
Groete, Madie en Henk.
Louis M - Nov 2022
Algehele gradering
Perfek vir diere.
Heidi R - Sep 2022
Algehele gradering
Clean and neat.
Erna B - Des 2022
Algehele gradering
Baie aangename mense.
Die Kajuit se terugvoer
Beste Erna, baie dankie! Ons hoop om julle weer te sien. Mooi bly.
Miekie D - Aug 2022
Algehele gradering
Oorslaap.
Die Kajuit se terugvoer
Beste Miekie
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons het reeds meer kombuisgoed ingesluit.
Groete
Die Kajuit
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21ste Laan 34, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang