Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kajuit

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Lizelle A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit was lekker rustig, alles wat ons nodig het, heerlik skoon en stil. Dit was baie vriendelik en oulik met 'n gasheer en gasvrou, liefdevolle mense en die oulikste twee hondjies. Ons het dit so geniet en die lekker geselsies met hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madie
Die Kajuit
Die hondjies het die aandag geniet. Baie dankie, Lizelle, hoop om julle weer te sien.

Hugo B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik. Dit was heerlik, stil en rustig. Alles wat 'n mens nodig het, is daar vir jou gebruik. Vriendelike mense met groot harte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madie
Die Kajuit
Baie dankie! Ons waardeer die terugvoering. Mooi bly.

Ben V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Beslis waarde vir sal beslis aanbeveel vir familie en vriende gaan beslis wee te. Baiw lekker gebly baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madie
Die Kajuit
Baie dankie, was lekker om jou te ontmoet en hoop om jou binnekort weer te sien. Groete, Madie en Henk.

Clarissa K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Onvergeetlik. Baie gerieflike en netjiese eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Pleasant stay no complaints. Hostess was welcoming. Privacy was respected. Fine for anyone needing a base while exploring the area. Stay was good value for money. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Vriendelike en bekostigbare verblyf. Heerlik gebly, goeie oornagfasiliteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Is baie vriendelik ontvang deur Mandie en ons het baie lekker gekuier in die woonstel en dit is 'n baie stil area. Ons sal beslis weer daarvan gebruik maak om daar te gaan tuisgaan en dit is ook dierevriendelik en die plek het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madie
Die Kajuit
Beste Hannes. Baie dankie, was heerlik om julle hier te hê. Ons hoop om jou en Karen binnekort weer te sien.

Jacques Hendrik H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Sal verseker weer daar bly, vriendelike ontvangs. Plek is baie netjies, goed geleë. Sal die verblyf verseker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madie
Die Kajuit
Beste Melinda, baie dankie vir die mooi woorde. Ons hou daarvan om nuwe, gawe mense te ontmoet.

Leandri V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Perfekte oornagverblyf! Ons het só lekker by Die Kajuit gebly met ons baba hondjie. Lekker grasperk vir haar om te speel. Verblyf was netjies, skoon en ons is lekker verwelkom. Sal beslis weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madie
Die Kajuit
Beste Leandri Baie dankie! Dit was lekker om julle te ontmoet. Julle hondjie is pragtig en ek hoop julle kom kuier weer. Groete Madie Die Kajuit

Renier B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Definitief die moeite werd! Vir die prys wat ons betaal het, het ons baie meer gekry as wat ons verwag het! Veilig! Skoon! Netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madie
Die Kajuit
Beste Renier Baie dankie! Dit was lekker om julle hier te he. Groete Madie Die Kajuit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Madie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21ste Laan 34, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2264146a729b8e59cde4d639dacc1a628b2d90dc6209b278d38165970cbf3f11a64e860fc76182218df6b814773ad1fb0402?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 34 21st Avenue Linkside 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.190600492952 22.142546953581

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang