Die Kajuit
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21ste Laan 34, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Kajuit is 'n tuinkothuis wat op die eienaar se eiendom in Linkside, Mosselbaai geleë is en is die ideale oornagplek vir gaste wat die pragtige Tuinroete wil verken.
Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Verder is daar 'n slim-TV en 'n kombuis toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoeltjies waar gaste hul maaltye saam kan geniet.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en die eienaars wat op die perseel woon sal altyd beskikbaar wees vir enige spesiale versoeke.
Die ligging van hierdie eenheid is naby die bekende St Blaize-staproete, Mosselbaai Gholfbaan, Van Riebeeck-stadion, Hoërskool Punt, Life Bayview Hospitaal, Vidamed Dagkliniek en winkelsentrums.
Daar is herlaaibare ligte en 'n enkelplaatgasstoof wat tydens beurtkrag gebruik kan word asook krag vir die WiFi.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Madie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 21ste Laan 34, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Kajuit het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Linkside Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21ste Laan 34, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang