Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Die Kalahari-Huis Guesthouse

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joslingstraat 2, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R750 R638 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kom geniet die rustige omgewing en ervaar ware Noord-Kaapse gasvryheid by Die Kalahari-Huis Guesthouse. Dis in 'n stil woonbuurt in die hartjie van Upington geleë.

Dié gastehuis het stylvolle slaapkamers met lugversorging wat perfek vir gesinne of groepe vriende is. Daar is ook 'n selfsorgopsie vir diegene wat graag self wil kosmaak. Geriewe in elke kamer sluit 'n TV met YouTube en gratis WiFi in.

Veilige parkeerplek word ook voorsien.

Die Kalahari-Huis Guesthouse is in die hartjie van Upington, naby die lughawe en die Medi-Clinic. Dis ook net 'n entjie vanaf die Kalahari Mall, Duineveld Hoërskool en die Oranje-Noord Laerskool.

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 124 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Maritsa M
Saam met lewensmaat
5.0
Als was skoon en netjies. Beslis aan te beveel. Presies wat mens nodig het na 'n lang pad. Alles was skoon en netjies, met vriendelike diens.
Jan 2025
Marlize L
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, kindervriendelik en alles wat jy nodig het! Ons het ons verblyf by die gastehuis ongelooflik geniet! Vanaf die oomblik wat ons aangekom het, w...
Sien meer
Jan 2025
Jon M
5.0
Got a free upgrade when the host heard of my need for self-catering. Amazingly wonderful, beyond expectations.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Jené K
Saam met lewensmaat
5.0
We enjoyed our stay as it was convenient to come and go as we pleased. It was lovely. The place was clean and perfect for my partner an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Sam E
Gesin met klein kinders
4.2
Lovely. Beautiful! Definitely safe and welcoming. The dogs barking were a bit much, however the rest of the stay was great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 124

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Joslingstraat 2, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Kalahari-Huis Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R 750 R 638
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R 750 R 638
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joslingstraat 2, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c7395e086f57286d55f3f794a689cc9701467e9cf75c1f4cd7f62ff28412d0ecd22447506575682120fa79070ba17e1031f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R638 per nag, vir 2 mense 124 5 1 5 2 Josling Street Die Rand 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.449026446478 21.256463876907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456