Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kamp Huis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carina-weg 6, Southern Cross, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 055 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Die Kamp Huis is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Southern Cross, Groot-Brakrivier, en het 'n 180 grade-see-uitsig. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende.

Dié verblyf bied slaapplek aan 8 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir kinders. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en een van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die huis beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n sentrale etenstafel met sitplek vir 6 toegerus is. Die leef-, eet- en kroegarea het oorgenoeg sitplek en daar is ook 'n addisionele kinderbed. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n stoep met sitplek en draagbare braaigeriewe. Onderdakparkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar. Die verblyf is naby die strand, 18 km vanaf Botlierskop Privaat Wildreservaat en 25 km vanaf die Bartolomeu Dias Museumkompleks.

Kamer-opset

Slaapplek vir 11 mense 4 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderstapelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Noekie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Carina-weg 6, Southern Cross, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 5 055
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R 5 055
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carina-weg 6, Southern Cross, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA022c5a7142fb6dec0fd0a96e62123f21f6633a59db9563331a24a1cfd8572469cb5e38d1b6ad776f5ef49198e87e7fac576e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 055 per nag (plek vir 11) 6 Carina Road Southern Cross 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0586193 22.2263048

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang