Die Kasteel
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barrington-keeromstraat 132, Belvidere Landgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R8 536 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
Die Kasteel is 'n baie mooi selfsorgvilla vir 12 gaste op die Belvidere Landgoed in Knysna.
Dié ruim multiverdieping-villa bestaan uit 'n herehuis vir 8 en 'n swembadhuis vir 4. Die villa het 6 slaapkamers, 4 badkamers, 'n moderne kombuis, eetarea, sitkamer en 'n stoep met 'n swembad-uitsig.
Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en deel die gebruik van 'n badkamer wat 'n stort en bad het. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die laaste slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste in dié 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Linne, bad- en swem handdoeke word voorsien.
Die groot kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Gaste kan hul etes by die toonbank of by die etenstafels binne en buite geniet.
Daar is 2 omsetters met 'n rugsteunbattery wat elektrisiteit tydens kragonderbrekings voorsien, asook 'n gasstoof. Gaste kan dus alle ligte en toestelle gebruik, behalwe vir die geiser en die oond.
Die villa het ook 'n kroeg en die beskutte braai-area bied maklike toegang tot die swembad en tuin.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Ligging
- Barrington-keeromstraat 132, Belvidere Landgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barrington-keeromstraat 132, Belvidere Landgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang