Die Kasteel
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Die Kasteel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Hanlie G - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal enige tyd teruggaan.
Liza N - Des 2023
Algehele gradering
Puik!
Ilse K - Mrt 2023
Algehele gradering
Was baie lekker en gerieflik!
Jeremy H - Mei 2024
Algehele gradering
Ons is tevrede.
Refilwe L - Des 2023
Algehele gradering
Ideal family stay.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Wilma D - Des 2022
Algehele gradering
Plattelandse gasvryheid op sy beste.
Nico B - Aug 2022
Algehele gradering
Net een nag oorgeslaap, ons het 'n troue by The Venue gehad daar naby.
Lizelle B - Apr 2022
Algehele gradering
Awesome!
Die Kasteel se terugvoer
Goeie Dag
Baie dankie dat U die Kasteel gastehuis gekies het. Ons neem dit teen Harte dat U dit geniet by ons.
Die Personeel van die Kasteel waardeer U terugvoering te Harte..
Hoop om U gou weer te sien. Voerspoedige naweek..
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Dewald J - Des 2022
Algehele gradering
Was a good overnight place.
Adinda B - Mei 2021
Algehele gradering
Beautiful, neat and clean
Reinard T - Mrt 2021
Algehele gradering
Amazing stay with great decor!
Alwyn N - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik oorgeslaap.
Mariet H - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker, maar kan beter.
Liesbeth G - Des 2020
Algehele gradering
I enjoyed staying there.
Madeleine D - Mrt 2020
Algehele gradering
Vriendelik en netjies.
Elize G - Okt 2020
Algehele gradering
Skoon en netjies, alles wat jy nodig het is beskikbaar. Lekker gebly.
Esma J - Nov 2020
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
YolandÉ D - Okt 2019
Algehele gradering
Netjiese ruim kamers.
Die Kasteel se terugvoer
Goeie dag Yolande'
Baie dankie ons is tevrede as ons kliete gelukkig is , geseende kersfees en voorpoendige nuwe jaar sien mekaar volgende keur.
die kasteel
Zinet D - Aug 2019
Algehele gradering
Nr. 1-verblyf in Hartswater.
Jp K - Jun 2019
Algehele gradering
Rustig en netjies. Gasvryheid eg aan die Noord-Kaap.
Fred K - Nov 2019
Algehele gradering
Baie lekker en pragtige verblyf met alles wat 100% werk.
Die Kasteel se terugvoer
Goeie dag Fred,
Baie dankie dat u dit geniet dit by die kasteel waardeur dit opreg vir die review , sien mekaar volgede keur weer en n geseende kersfees en voorspoedige nuwe jaar...
die kasteel
Johan V - Aug 2019
Algehele gradering
Verblyf was voortreflik en het baie goeie diens van personeel gekry.
Izak P - Aug 2019
Algehele gradering
Baie goed vir oornag vir reisigers.
Sharon A - Mei 2019
Algehele gradering
Baie goed.
Liezl C - Des 2018
Algehele gradering
Skoon, vars en effektief soos altyd.
Engela K - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Baltie K - Apr 2018
Algehele gradering
Vriendelike personeel, skoon en baie veilig.
Die Kasteel se terugvoer
Goeie Dag Baltie,
Baie dankie vir die review. Ons waardeur die terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete,
Die Kasteel
Hannes S - Feb 2018
Algehele gradering
Skoon en gerieflik.
Chantelle F - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker plek en goeie diens.
Die Kasteel se terugvoer
Goeiedag Chantelle,
Baie dankie vir die resensie. Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Marelise Roets
Ansa D - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam
Endecon Ubuntu (pty) Ltd Vat Nr 4390185215 H - Des 2018
Algehele gradering
Dit was lekker.
Kassie G - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtig en netjies.
Thaliza S - Sep 2018
Algehele gradering
Baie oulik, skoon en netjies.
Ronel V - Feb 2018
Algehele gradering
Netjiese kamer, swak stort en geen opsie vir ontbyt op Sondagoggende nie!
Carlene M - Jul 2017
Algehele gradering
Unexpected gem.
Die Kasteel se terugvoer
Hi Carlene,
Thank you so much for the kind review. Although I was not here to meet you, am I glad that you enjoyed your stay and that you were satisfied with our place and service that you received.
I really hope to meet you soon.
Keep safe and have a lovely week.
Warm Regards,
Sonja du Toit
Lehana O - Des 2017
Algehele gradering
Uitstaande!
Hanlie G - Nov 2017
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Personeel baie vriendeliker as bestuur.
Theresa P - Nov 2017
Algehele gradering
Het lanklaas so netjiese kamer gesien.
Die Kasteel se terugvoer
Beste Theresa,
Baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeur dit so baie! Ons plekkie was bietjie rustig gewees die naweek wat jul vir ons kom kuier het, van die week af hardloop ons weer lekker rond.
Ek vra om verskoning oor die inboek tyd, ons probeer maar ons personeel ook tevrede en gelukkig hou van ons kant af.
Ek is bly om te sien dat julle baie gelukkig met jul kamer was, ons is baie erg oor skoon kamers.
Julle moet asb. gou weer kom kuier! Mooi bly, Geseënde Kersfees en Voorspoedige 2018 vir julle!
Vriendelike Hartswater Groete,
Sonja du Toit
Liezl C - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflike blyplek met vriendelike personeel.
Marius V - Sep 2017
Algehele gradering
Baie netjiese kamers en gasvrye personeel.
Die Kasteel se terugvoer
Beste Marius,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. Ons hoop dat julle gou weer vir ons sal kom kuier.
Mooi en veilig bly.
Vriendelike Hartswater Groete,
Sonja du Toit
John M - Jun 2017
Algehele gradering
I loved the place.
Die Kasteel se terugvoer
Hi John,
Thank you for the rating, we really appreciate it a lot.
We know that the standby is a bit of a problem and we are working on it to please our guests at all times.
We hope that you will consider to stay with us the next time you visit Hartswater.
Warm Regards
Sonja du Toit
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Delmeystraat, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang