Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kasteel

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Hanlie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sal enige tyd teruggaan. Heerlik gebly. Altyd 'n plesier om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Puik! Ons het vir seker die oornag geniet. Die restaurant op die perseel kan definitief ook aanbeveel word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Was baie lekker en gerieflik! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeremy H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Ons is tevrede. Dit is 'n baie lekker en gerieflike plek. Die enigste wat ek kan kritiseer, is die krane by die wasbak (jy kan skaars jou hande onder die kraan kry) en die stortkop wat die water in verskillende rigtings spuit elke keer as mens dit draai. Ons is ook gepla deur alarms wat in die vroeë oggendure afgegaan het, vermoedelik by een van die industrieë in die omgewing - nie skuld nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Refilwe L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Ideal family stay. Comfortable stay with attentive staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2023

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Wilma D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Plattelandse gasvryheid op sy beste. Ontvangsdame baie hulpvaardig. Gaan ons definitief weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Net een nag oorgeslaap, ons het 'n troue by The Venue gehad daar naby. Baie oulike, mooi netjiese gastehuis sal dit vir enige iemand aanbeveel. Dit het ook 'n restaurant en tuisnywerheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Awesome! Pragtige plek, baie skoon en netjies en goed ingerig. Ons sal vir seker weer daar oorslaap en dit aanbeveel! Baie dankie aan Die Kasteel/personeel! Ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Die Kasteel
Die Kasteel
Goeie Dag Baie dankie dat U die Kasteel gastehuis gekies het. Ons neem dit teen Harte dat U dit geniet by ons. Die Personeel van die Kasteel waardeer U terugvoering te Harte.. Hoop om U gou weer te sien. Voerspoedige naweek..

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.4
Mei 2022

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Die Kasteel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delmeystraat, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc58940ebd1e276a935c4ce508a0e2a66838e256250fa7c3b062a70b6ac3e3fec6878f0e7e8af9f297321a14433dadc2724f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 Delmey Street Hartswater 8570 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.756758466023 24.790914952755

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang