Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kelderhuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Die Kelderhuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Rayhaan M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rayhaan M

Definitely visiting this place again, and for a longer period.

Amazing, peaceful, beautiful. Good and fast communication with the host.

Dawid M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid M

Versteekte juweel met stilte en veiligheid.

Carike was vriendelik by ontvangs en het 'n deeglike verduideliking gegee van hoe die alarm en TV werk. Alles was perfek, die huis is 'n mengeling van oud en nuut met alles wat gaste nodig het vir 'n rustige kuier tesame met goeie kwaliteit beddegoed.

Die Kelderhuis se terugvoer

Goeiedag Dawid. Baie dankie dat u Die Kelderhuis gekies het as u oornagverblyf. Ons is baie bly u het dit geniet! Ons hoop om u gou weer te verwelkom.
Groete,
Die Kelderhuis.

Die Kelderhuis
Marilise V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise V

Vir 'n goeie nagrus kan ek Die Kelderhuis aanbeveel. Linne van goeie kwaliteit.

Linne is van goeie kwaliteit. Kombuis is goed toegerus, al is daar net 'n 2-plaat stofie. Die oondjie het my verbaas. Die goeie wynglase was 'n hoogtepunt . Koop wegneem pasteie by die bistro en doen die wynproe. Kon die fietse veilig stoor en gebruik maak van 'n garage om ons motor oornag in te parkeer. Was 'n lekker paar dae op Bergsig landgoed.

Die Kelderhuis se terugvoer

Goeiedag Marilise,

Baie dankie dat julle Die Kelderhuis gekies het vir julle oornag verblyf. Ons is bly om te hoor dat julle lekker gekuier het. Hoop ons sien gou weer.

Groete,
Die Kelderhuis.

Die Kelderhuis
Catheleen B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catheleen B

Bekostigbare, mooiste uitsig.

Mooiste uitsig, naby Country Sjiek trou venue, stap die ekstra myl met loadshedding.

Die Kelderhuis se terugvoer

Goeiemore Gertruida,

Baie dankie vir jou terugvoer. Baie bly julle het lekker gebly. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Die Kelderhuis span.

Die Kelderhuis
Naomi H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi H

Die pragtige huis is stylvol met 'n antieke atmosfeer.

Die verblyf was 5-ster, en die wynproe-ondervinding uitstekend!

Die Kelderhuis se terugvoer

Goeie dag Naomi,

Baie dankie vir u terugvoer. Ons is bly dat u, u verblyf geniet het.

Ons hoop om u weer in die toekoms te verwelkom.

Groete,
Die Kelderhuis span.

Die Kelderhuis
Soenel N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soenel N

Pragtige skoon huisie. Heerlik gebly.

Pragtige uitsig oor die berge. Baie skoon en gerieflik. Ons is voorsien van kaggelhout. Sal dit definitief aanbeveel. Ons is ook voorsien van gratis WiFi aangesien selfoonsein swak is.

Die Kelderhuis se terugvoer

Goeie dag Charl,

Baie dankie vir u terugvoer.

Ons sien uit om u weer by Die Kelderhuis te verwelkom.

Groete,
Die Kelderhuis

Die Kelderhuis
Hannes L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes L

Baie mooi natuurskoon, geleë naby verskeie besienswaardighede. Die huis is skoon en ruim, moenie privaatheid verwag nie aangesien dit langs die pad geleë is en 'n toevoer oete is. Ek sal definitief dit aanbeveel.

Enigste ding wat ek 'n probleem gehad het was dat daar geen gratis wynproe was soos geadverteer is nie "Alle besprekings sluit 'n gratis wynproe per persoon by die Bergsig-proelokaal in" en geen ontbyt of mandjie is ingesluit nie tensy ek dit verkeerd verstaan het. "Sondae sal egter 'n heerlike ontbytmandjie insluit wat Saterdagaand by die huis afgelewer sal word". Anders was dit 'n heerlike verblyf, vriendelike mense en die uitsig fantasties.

Die Kelderhuis se terugvoer

Goeiedag Hannes.

Baie dankie vir u terugvoer. Ons is bly dat u die verblyf geniet het.

Die wynproe en ontbyt is onlangs weggevat en ons het oorgeskuif na Selfsorg, ons vra groot omverskoning oor die misverstand. Ons het besef dat dit nie op alle platforms reggestel is nie.

Weereens dankie vir u terugvoer en ons hoop om u weer in die toekoms te verwelkom.

Groete,
Die Kelderhuis, Bergsig Landgoed.

Die Kelderhuis
Frederik N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frederik N

Baie aangename huis, netjies en verwelkomend. Beveel huis aan asook omgewing.

Huis is goed toegerus. Genoeg spasie vir ons 5. Stofie binne in sitkamer lekker. Dankie vir die hout wat voorsien is. Verwarmer wat nie wou werk dadelik omgeruil. Sal maklik weer daar kom bly. Aanbeveling: Haardroër asb. en ekstra tang vir die hantering van die kole.

Die Kelderhuis se terugvoer

Goeie dag Frederik,

Baie dankie vir u terugvoer en aanbeveling. Ons is bly om te hoor dat u, u verblyf geniet het.
Ons sien uit om u weer in die toekoms te verwelkom.

Groete,
Die Kelderhuis

Die Kelderhuis
Karen E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen E

Troue bygewoon by Die Kelderhuis, venue is 5 minute se ry vanaf gastehuis.

Ons het ook 'n lysie gekry van wanneer beurtkrag was, wat baie baie gehelp het.

Die Kelderhuis se terugvoer

Goeie Middag Karen. Baie dankie vir u terugvoer, bly u het lekker gebly.
Groete, Die Kelderhuis

Die Kelderhuis
Lizelle B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle B

Baie lekker plek. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Ons was oor 'n naweek daar en dit was lekker stil. Baie netjies met alles wat jy nodig het.

Die Kelderhuis se terugvoer

Goeie dag Lizelle. Baie dankie vir u terugvoer. Ons sien uit om u weer by Die Kelderhuis te verwelkom. Groete, Die Kelderhuis

Die Kelderhuis
Richard R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richard R

Very pleasant.

Great location, exactly where we needed to be.

Die Kelderhuis se terugvoer

Good day Mr Richard

We are happy to hear that you enjoyed your stay at Die Kelderhuis.

Hope to welcome you again soon!

Kindest Regards
Bergsig Estate Team

Die Kelderhuis
Vanaf
Vanaf R2 740
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 740
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergsig Wynlandgoed Route 43, Breederivier, Worcester, 6858, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ed87dfda080be731bdbf022d7cdbd50b2d23c7d7fcea3d42196595cbe490edc05959d9ca83dda75421d049d2459c882d219?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 740 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 Bergsig Wynlandgoed Route 43 Breede River 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.519612849582 19.194810519296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang