Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kelderhuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Rayhaan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Definitely visiting this place again, and for a longer period. Amazing, peaceful, beautiful. Good and fast communication with the host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid M
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Versteekte juweel met stilte en veiligheid. Carike was vriendelik by ontvangs en het 'n deeglike verduideliking gegee van hoe die alarm en TV werk. Alles was perfek, die huis is 'n mengeling van oud en nuut met alles wat gaste nodig het vir 'n rustige kuier tesame met goeie kwaliteit beddegoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lara
Die Kelderhuis
Goeiedag Dawid. Baie dankie dat u Die Kelderhuis gekies het as u oornagverblyf. Ons is baie bly u het dit geniet! Ons hoop om u gou weer te verwelkom. Groete, Die Kelderhuis.

Marilise V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Vir 'n goeie nagrus kan ek Die Kelderhuis aanbeveel. Linne van goeie kwaliteit. Linne is van goeie kwaliteit. Kombuis is goed toegerus, al is daar net 'n 2-plaat stofie. Die oondjie het my verbaas. Die goeie wynglase was 'n hoogtepunt . Koop wegneem pasteie by die bistro en doen die wynproe. Kon die fietse veilig stoor en gebruik maak van 'n garage om ons motor oornag in te parkeer. Was 'n lekker paar dae op Bergsig landgoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lara
Die Kelderhuis
Goeiedag Marilise, Baie dankie dat julle Die Kelderhuis gekies het vir julle oornag verblyf. Ons is bly om te hoor dat julle lekker gekuier het. Hoop ons sien gou weer. Groete, Die Kelderhuis.

Catheleen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Bekostigbare, mooiste uitsig. Mooiste uitsig, naby Country Sjiek trou venue, stap die ekstra myl met loadshedding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lara
Die Kelderhuis
Goeiemore Gertruida, Baie dankie vir jou terugvoer. Baie bly julle het lekker gebly. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Die Kelderhuis span.

Naomi H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Die pragtige huis is stylvol met 'n antieke atmosfeer. Die verblyf was 5-ster, en die wynproe-ondervinding uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lara
Die Kelderhuis
Goeie dag Naomi, Baie dankie vir u terugvoer. Ons is bly dat u, u verblyf geniet het. Ons hoop om u weer in die toekoms te verwelkom. Groete, Die Kelderhuis span.

Soenel N
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2023

Pragtige skoon huisie. Heerlik gebly. Pragtige uitsig oor die berge. Baie skoon en gerieflik. Ons is voorsien van kaggelhout. Sal dit definitief aanbeveel. Ons is ook voorsien van gratis WiFi aangesien selfoonsein swak is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lara
Die Kelderhuis
Goeie dag Charl, Baie dankie vir u terugvoer. Ons sien uit om u weer by Die Kelderhuis te verwelkom. Groete, Die Kelderhuis

Hannes L
Kort verblyf
4.6
Mrt 2023

Baie mooi natuurskoon, geleë naby verskeie besienswaardighede. Die huis is skoon en ruim, moenie privaatheid verwag nie aangesien dit langs die pad geleë is en 'n toevoer oete is. Ek sal definitief dit aanbeveel. Enigste ding wat ek 'n probleem gehad het was dat daar geen gratis wynproe was soos geadverteer is nie "Alle besprekings sluit 'n gratis wynproe per persoon by die Bergsig-proelokaal in" en geen ontbyt of mandjie is ingesluit nie tensy ek dit verkeerd verstaan het. "Sondae sal egter 'n heerlike ontbytmandjie insluit wat Saterdagaand by die huis afgelewer sal word". Anders was dit 'n heerlike verblyf, vriendelike mense en die uitsig fantasties.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lara
Die Kelderhuis
Goeiedag Hannes. Baie dankie vir u terugvoer. Ons is bly dat u die verblyf geniet het. Die wynproe en ontbyt is onlangs weggevat en ons het oorgeskuif na Selfsorg, ons vra groot omverskoning oor die misverstand. Ons het besef dat dit nie op alle platforms reggestel is nie. Weereens dankie vir u terugvoer en ons hoop om u weer in die toekoms te verwelkom. Groete, Die Kelderhuis, Bergsig Landgoed.

Frederik N
Kort verblyf
4.4
Jul 2023

Baie aangename huis, netjies en verwelkomend. Beveel huis aan asook omgewing. Huis is goed toegerus. Genoeg spasie vir ons 5. Stofie binne in sitkamer lekker. Dankie vir die hout wat voorsien is. Verwarmer wat nie wou werk dadelik omgeruil. Sal maklik weer daar kom bly. Aanbeveling: Haardroër asb. en ekstra tang vir die hantering van die kole.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lara
Die Kelderhuis
Goeie dag Frederik, Baie dankie vir u terugvoer en aanbeveling. Ons is bly om te hoor dat u, u verblyf geniet het. Ons sien uit om u weer in die toekoms te verwelkom. Groete, Die Kelderhuis

Karen E
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Okt 2023

Troue bygewoon by Die Kelderhuis, venue is 5 minute se ry vanaf gastehuis. Ons het ook 'n lysie gekry van wanneer beurtkrag was, wat baie baie gehelp het.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lara
Die Kelderhuis
Goeie Middag Karen. Baie dankie vir u terugvoer, bly u het lekker gebly. Groete, Die Kelderhuis

Lizelle B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Sep 2023

Baie lekker plek. Sal dit enige tyd aanbeveel. Ons was oor 'n naweek daar en dit was lekker stil. Baie netjies met alles wat jy nodig het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lara
Die Kelderhuis
Goeie dag Lizelle. Baie dankie vir u terugvoer. Ons sien uit om u weer by Die Kelderhuis te verwelkom. Groete, Die Kelderhuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 740
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 740
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergsig Wynlandgoed Route 43, Breederivier, Worcester, 6858, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ed87dfda080be731bdbf022d7cdbd50b2d23c7d7fcea3d42196595cbe490edc05959d9ca83dda75421d049d2459c882d219?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 740 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 Bergsig Wynlandgoed Route 43 Breede River 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.519612849582 19.194810519296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang