Die Kelderhuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Rayhaan M - Jun 2024
Algehele gradering
Definitely visiting this place again, and for a longer period.
Dawid M - Jan 2024
Algehele gradering
Versteekte juweel met stilte en veiligheid.
Die Kelderhuis se terugvoer
Goeiedag Dawid. Baie dankie dat u Die Kelderhuis gekies het as u oornagverblyf. Ons is baie bly u het dit geniet! Ons hoop om u gou weer te verwelkom.
Groete,
Die Kelderhuis.
Marilise V - Des 2023
Algehele gradering
Vir 'n goeie nagrus kan ek Die Kelderhuis aanbeveel. Linne van goeie kwaliteit.
Die Kelderhuis se terugvoer
Goeiedag Marilise,
Baie dankie dat julle Die Kelderhuis gekies het vir julle oornag verblyf. Ons is bly om te hoor dat julle lekker gekuier het. Hoop ons sien gou weer.
Groete,
Die Kelderhuis.
Catheleen B - Nov 2023
Algehele gradering
Bekostigbare, mooiste uitsig.
Die Kelderhuis se terugvoer
Goeiemore Gertruida,
Baie dankie vir jou terugvoer. Baie bly julle het lekker gebly. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Die Kelderhuis span.
Naomi H - Mrt 2023
Algehele gradering
Die pragtige huis is stylvol met 'n antieke atmosfeer.
Die Kelderhuis se terugvoer
Goeie dag Naomi,
Baie dankie vir u terugvoer. Ons is bly dat u, u verblyf geniet het.
Ons hoop om u weer in die toekoms te verwelkom.
Groete,
Die Kelderhuis span.
Soenel N - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige skoon huisie. Heerlik gebly.
Die Kelderhuis se terugvoer
Goeie dag Charl,
Baie dankie vir u terugvoer.
Ons sien uit om u weer by Die Kelderhuis te verwelkom.
Groete,
Die Kelderhuis
Hannes L - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie mooi natuurskoon, geleë naby verskeie besienswaardighede. Die huis is skoon en ruim, moenie privaatheid verwag nie aangesien dit langs die pad geleë is en 'n toevoer oete is. Ek sal definitief dit aanbeveel.
Lees meerDie Kelderhuis se terugvoer
Goeiedag Hannes.
Baie dankie vir u terugvoer. Ons is bly dat u die verblyf geniet het.
Die wynproe en ontbyt is onlangs weggevat en ons het oorgeskuif na Selfsorg, ons vra groot omverskoning oor die misverstand. Ons het besef dat dit nie op alle platforms reggestel is nie.
Weereens dankie vir u terugvoer en ons hoop om u weer in die toekoms te verwelkom.
Groete,
Die Kelderhuis, Bergsig Landgoed.
Frederik N - Jul 2023
Algehele gradering
Baie aangename huis, netjies en verwelkomend. Beveel huis aan asook omgewing.
Die Kelderhuis se terugvoer
Goeie dag Frederik,
Baie dankie vir u terugvoer en aanbeveling. Ons is bly om te hoor dat u, u verblyf geniet het.
Ons sien uit om u weer in die toekoms te verwelkom.
Groete,
Die Kelderhuis
Karen E - Okt 2023
Algehele gradering
Troue bygewoon by Die Kelderhuis, venue is 5 minute se ry vanaf gastehuis.
Die Kelderhuis se terugvoer
Goeie Middag Karen. Baie dankie vir u terugvoer, bly u het lekker gebly.
Groete, Die Kelderhuis
Lizelle B - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek. Sal dit enige tyd aanbeveel.
Die Kelderhuis se terugvoer
Goeie dag Lizelle. Baie dankie vir u terugvoer. Ons sien uit om u weer by Die Kelderhuis te verwelkom. Groete, Die Kelderhuis
Richard R - Aug 2022
Algehele gradering
Very pleasant.
Die Kelderhuis se terugvoer
Good day Mr Richard
We are happy to hear that you enjoyed your stay at Die Kelderhuis.
Hope to welcome you again soon!
Kindest Regards
Bergsig Estate Team
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergsig Wynlandgoed Route 43, Breederivier, Worcester, 6858, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang