Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kelkie - Die Anker

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemeustraat 10, Simonstad, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Met 'n uitsig oor die hele Valsbaai is hierdie pragtige juweel, Die Kelkie - Die Anker, ideaal geleë in Simonstad en bied gerieflike vakansieverblyf aan gesinne of groepe vriende.

Dié huis het slaapplek vir 10 gaste op 'n slag en beskik oor 3 smaakvol ontwerpte slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens het. Die huis het 'n tweede badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Daarbenewens is daar 'n ateljee-werkarea wat 'n dubbelslaapbank het, wat 2 ekstra gaste kan akkommodeer.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, breekware, eetgerei, en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n etenstafel wat sentraal geleë is. Boonop is daar 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en het 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is regdeur die huis beskikbaar.

Deur die stapeldeure van die sitkamer het gaste opsies tot 'n verskeidenheid vermaak-opsies. Die onderdakdek het sitplek buite wat verder lei na 'n vuurput waar gaste kan ontspan en mekaar se geselskap kan geniet. Daar is ook 'n sprankelende swembad met 'n weber-braai vir gaste om te geniet. Hierdie eiendom spog met wonderlike uitsigte oor die see.

Dié eiendom het veilige parkeerplek op die perseel en is stapafstand van die strand af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer 1

Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Seemeustraat 10, Simonstad, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Kelkie - Die Anker het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemeustraat 10, Simonstad, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3212f908ccee38a78e789cbfad2380dc05524213541b6ea6de2811439074952ed3d81f8c9003a7d3f0efb742d4bf4f78c377?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 9) 4 5 1 5 10 Seemeu Street Simonstown 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.166632 18.4271642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang