Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kersiehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 39 resensies vir Die Kersiehuis
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
John E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John E

A one night stop over.

We had a one night stop here as part of a road trip around parts of South Africa. A great place to break the journey.

Trudie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie B

Lekker.

Baie lekker, ontbyt was tops.

Zelmarie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelmarie V

Netjies, smaakvol, gerieflik en rustig.

Ons het baie lekker gebly en het heerlike ontbyt gekry. Dit is vir seker een van die beste plekke in die dorp om tuis te gaan. Ons sal weer daar tuisgaan.

Adri P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri P

Rustige stop.

Pragtig, skoon en vriendelike gasvrou. Dankie ons het lekker geslaap en die ontbyt was heerlik.

Elza M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza M

Vinnig, maar lekker.

Ons het net een nag oorgeslaap terwyl ons op reis was. Ons is vriendelik ontvang. Die kamer was skoon en netjies. Die ontbyt was heerlik.

Riëtte F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riëtte F

Oornagverblyf.

Ek het net 1 nag oorgebly op pad na familie verder in die Vrystaat. Gerieflike, netjiese verblyf. Warm stort. Vriendelike mense. Lekker ontbyt.

Pj S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pj S

Gasvryheid en skoonheid.

Mense is vriendelik, kamers is skoon en gemaklik.

Macdonald N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Macdonald N

I enjoyed staying.

The place was perfect.

Molly H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Molly H

Heerlik gekuier, Ina het baie moeite gedoen.

Fantastiese ontbyt gekry, alles was baie skoon en netjies. Sal beslis weer by Die Kersiehuis bly!

Die Kersiehuis se terugvoer

Dankie Molly.

Die Kersiehuis
Mari B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mari B

Netjies en vriendelik.

Die plek is netjies en die kamers ruim. Hulle het toegelaat dat ons klein hondjie saam met ons oornag. Die eienaar en werknemers is baie vriendelik en die ontbyt was heerlik.

Frik D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Frik D

Muf!

Ek wou met aankoms Die Kersiehuis geniet, regtig, ek wou. Ek is gulhartig ontvang, die diens en ontbyt was goed. Maar ongelukkig is dit waar die komplimente stop. Die stort se plafon was deurtrek met muf, die teëls het ook muf op. Die badkamerkassie is swart van die muf binne. Daar is watermerke op meeste van die mure in die kamer, en die kasdeure onder is vreeslik beskadig. Die plek was netjies opgemaak, maar ek is jammer, die plek is vuil en het met die swart muf 'n regte groot gesondheidsrisiko ingehou. Verder pronk hulle 4 Suid-Afrikaanse sterretjies op die blad, dit is heeltemaal vals, want as jy gaan soek vir hulle gradering bestaan dit nie. Ek verwag nie vrotgemufde badkamers op 4-ster vlak nie. Maar dit blyk hulle probeer hulleself voordoen as 4-ster terwyl hulle die gradering verloor het. Die moet onmiddelik verwyder word en ook van hulle eie muur af waar die 4 bedrieglike sterretjies ook pronk.

Gerrit M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit M

Mooi en gemaklik

Die Kersiehuis se gronde is pragtig en die kamers was meer as gemaklik.

Jeremane R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremane R

Lovely place with friendly staff, food is delicious.

Every time I travel that side I will always, always utilize Die Kersiehuis. It is so lovely.

Die Kersiehuis se terugvoer

Thank you Jeremane, you are always welcome

Die Kersiehuis
Gerrit V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

Heerlijk appartement waar je alles hebt wat je nodig hebt.

Ondanks dat er rondom nog gebouwd werd, was het niet erg lawaaiig. Het is een appartement in een flat gebouw, het is niet gehorig al hoor je natuurlijk wel mensen als je zoals wij alle ramen los hebt. Wij zijn zeer tevreden over het appartement en de ligging hiervan, het is 5 tot 10 minuten lopen naar een enorm groot winkelcentrum waar je echt alles kan vinden. Ook is er een casino in de buurt en op 3 minuten lopen oa een spar waar je lekkere verse broodjes kan halen.

Stoffel (cj) M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stoffel (cj) M

Anngename verblyf in 'n stil en rustige omgewing.

Ek het 'n aangename verblyf gehad met skoon en gerieflike kamer en fasiliteite. Ontbyt was van goeie gehalte.

Ika V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ika V

Gerieflike verblyf.

Gerieflike kamers met lekker beddegoed. Heerlike koffie en ontbyt.

Joe S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joe S

Netjies, skoon en gasvry.

Ina, ons gasvrou, het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Kamer skoon en netjies en 'n heerlike ontbyt.

Leon G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leon G

Gasvryheid van die eienaars.

Oulike huis en gawe ontvangs. Lekker tuisgemaakte aandete.

Louise K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise K

Ons was so siek.

Keurige kamer hoewel bietjie beknop met min beweegruimte rondom bed, en gastehuis met gerieflike eetsaal en buite kuierplekke. Ons het 'n heerlike aandete genuttig, deur ons gasvrou voorberei en ontbyt was die moeite werd. Ina het alles moontlik gedoen om ons tegemoet te kom en wou self vir ons 'n dokter ontbied.

Anne S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anne S

Spacious rooms, comfortable beds with good quality linen and great breakfast.

Good value for money, large spacious rooms, secure parking, beautiful gardens, lovely outdoor seating area, good breakfast made to order, pet friendly and charming host.

Angelique M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Angelique M

Goeie en vriendelike diens, heerlike ontbyt. Netheid en voorkoms van die gastehuis stem nie ooreen met die bemarking op die webwerf.

Die diens by Kersiehuis was baie goed, vriendelik en baie behulpsaam. Heerlike, volledige ontbyt wat met sorg voorberei is. Die kamers was netjies en goed toegerus. Die perseel en geboue is egter baie verwaarloos. Ons het met aankoms getwyfel of ons op die regte plek is. Dit stem glad nie ooreen met die foto's op die webwerf nie. Vir dieselfde tariewe kon ons ‘n beter keuse van verblyf gemaak het. Sterkte, die plek het baie potensiaal.

Monika S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika S

Ons het lekker gebly, baie mooi plek en baie vriendelike personeel.

Die plek is baie mooi, die tuin ook, die dekorasie is mooi, baie kunstig. Mens kan sien daar is baie liefde in die gastehuis ingesit.

Gerrit H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit H

Baie vriendelike diens, pragtige kamer en heerlike ontbyt.

Ina is baie hulpvaardig en vriendelik. Die kamer is groot met 'n gróót bed en smaakvol gemeubeleerd. Die plafon van die stort kort egter aandag. Ontbyt was vinnig voorberei met 'n goeie verskeidenheid.

Susan H - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H

Baie rustig in 'n stil straat.

Ons het heerlik geslaap in 'n ruim kamer met die heerlikste beddegoed. Die ontbyt soggens, veral die omelet, was 'n lekker bederf. Sal beslis weer daar slaap!

Luristé B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luristé B

Lieflike plek!

Kamers is baie mooi ingerig, ruim en gemaklik. Die mense is vriendelik en die ontbyt is heerlik.

Edward B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edward B

Ons is baie vriendelik ontvang.

Ruim kamer. Ons het lekker gebly.

Leonore L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Leonore L

Uitstekende verblyf!

Ons het baie lekker gebly! Die ontbyt was uitstekend en die kamers was ruim, gemaklik en pragtig versier. Die ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer by die Kersiehuis gaan bly as ons weer in Ficksburg kom. Baie dankie!

Frik S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Frik S

Rustig.

Probleem gehad om bestemming te bereik. Aanwysings nie duidelik genoeg nie. Danksy LekkeSlaap se agent het ons die bestemming bereik.

Johan A - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A

Vriendelik en gasvry.

Vriendelik, gasvry en behulpsaam. Inligting verskaf i.v.m. areas en plekke in en rondom Ficksburg.

Barend H - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barend H

Gasvryheid soos net die plattelandse mense dit kan doen!

Waarde vir jou geld, heerlike ruim kamer, en vriendelike diens.

Rudolf J - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolf J

Value for money and neat.

Clean, comfortable, friendly, secure, very good breakfast. Absolutely no complaint. Thank you.

Gretha L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gretha L

Een nag se oorslaapplek.

Dit is 'n oorslaapplek vir 1 nag. Ek was nie baie beïndruk met die dorp Ficksburg nie. Ek het seker te veel verwag. Maar vir die doel waarvoor ons dit gebruik het was dit voldoende.

Ronell R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronell R

Lekker geslaap in Kersieland.

Vriendelike ontvangs. Baie netjiese en mooi kamers. Eienaar baie vriendelik en betrokke met ontbyt.

Juanita L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita L

Baie gemaklik.

Het baie lekker gebly. Goed geleë net jammer geen lugversorging in die hitte. Waaier is aangebring het bietjie verligting gegee. Verder het ons heerlik ontbyt benut en lekke geslaap.

Johan H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan H

Een aand oornag, oppad na Lesotho.

Die geboue het onderhoud nodig. In ons badkamer het die plafon gesak en die dak het gelek. Handdoeke baie oud met gate. Bed en beddegoed goed.

Jürg K - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jürg K

Very nice establishment, but not very clean.

This is a very nice establishment, but they are being let down by poor house keeping / cleanliness.

Irene V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Irene V

Baie slegte diens.

Sien die sterre.

Maro C - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maro C

We really enjoyed our stay

Rooms are nice and clean; staff are friendly. All in all a nice, relaxing weekend.

Carel C - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel C

Uitstekend! Ontbyt puik! Diens baie goed.

Dit was 'n wonderlike ervaring en almal het dit baie geniet. Die bestuurderes was puik.

Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visserstraat, Ficksburg, 9730, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1MTczODVmLWY5ZTYtNDIzZi1iZmE4LWM3NmM1NTY2ZGEwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 Visser Street Ficksburg 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.876691317292 27.867581685844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang