Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kersiehuis

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visserstraat, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kersiehuis Gastehuis is in die kersie- en sandsteenhoofstad Ficksburg geleë en bied vriendelike en gerieflike verblyf met 'n Toskaanse atmosfeer.

Die gastehuis bestaan uit 8 en suite-kamers wat elkeen met 1 dubbelbed of 2 enkelbeddens ingerig is. Die en suite-badkamers het storte of baddens. Sagte, wit linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook slaapplek vir gesinne van tot 5 gesinslede, maar dit moet asseblief voor aankoms gereël word.

Gerieflikheidshalwe is die kamers ook met verwarmers, koffie- en teemaakgeriewe, TV's en DStv ingerig. Elke kamer het 'n privaat ingang. Braaigeriewe is beskikbaar en ontbyt en ander etes is op versoek beskikbaar en word in die eetkamer bedien. Daar is ook parkeerplek van die straat af.

Die rustige atmosfeer van Ficksburg en die omliggende omgewing is nét wat jy nodig het om weg te breek van die besige stadslewe af. Gaste kan 'n rit oor die manjifieke Malutiberge na Katsedam in Lesotho onderneem deur van die Italiaanse Mafika Lisiu-pas gebruik te maak terwyl jy die beeldskone uitsig geniet. Die Meulspruitdam bied geleenthede vir watersport en visvang en dis omring deur 'n natuurreservaat. Dit is ook die beginpunt vir die 23 km-lange Imparani-staproete.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
John E
Saam met lewensmaat
5.0
A one night stop over. We had a one night stop here as part of a road trip around parts of South Africa. A great place to break the jou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Trudie B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Baie lekker, ontbyt was tops.
Mrt 2024
Zelmarie V
Saam met vriende
5.0
Netjies, smaakvol, gerieflik en rustig. Ons het baie lekker gebly en het heerlike ontbyt gekry. Dit is vir seker een van die beste plekke in die dorp ...
Sien meer
Des 2023
Elza M
Saam met lewensmaat
5.0
Vinnig, maar lekker. Ons het net een nag oorgeslaap terwyl ons op reis was. Ons is vriendelik ontvang. Die kamer was skoon en netjies. Die ontbyt was ...
Sien meer
Feb 2023
Adri P
Saam met lewensmaat
4.6
Rustige stop. Pragtig, skoon en vriendelike gasvrou. Dankie ons het lekker geslaap en die ontbyt was heerlik.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Visserstraat, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Gaste dink Die Kersiehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visserstraat, Ficksburg, 9730, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1MTczODVmLWY5ZTYtNDIzZi1iZmE4LWM3NmM1NTY2ZGEwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 Visser Street Ficksburg 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.876691317292 27.867581685844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang