Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Klein Galery

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Oulike plekkie met als wat jy nodig het. N oulike plekkie met als wat nodig is. Die ekstra versnaperinge was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Cosy, comfortable and just down right beautiful. Nice hosts and great amenities. It was absolutely lovely, from beginning the process to saying goodbye.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen S
1 nag
5.0
Mrt 2024

Uit die boonste rakke. Sal dit enige tyd aanbeveel. Die rustigheid en uitstekende gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele M
1 nag
5.0
Mrt 2024

Will definitely stay there again. It was excellent. Leonhard made us feel very welcome. The place was comfortable and clean, and breakfast was very tasty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donavan H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Waarde vir geld. Lekker gebly, sal weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Heerlik, rustig en goed vir die siel! Oh ja, was heerlik, die gasheer het ons welkom geheet, aangebied om water te kook toe daar volgende oggend geen krag was nie. Kabels in die nag was gesteel. Alles was perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Gerus. Baie dankie. Lekker gebly. Ontbyt was lekker bederf. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janine M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Wonderful. Wonderful hosts, very comfortable. Will be back definitely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Aloma J
1 nag Besigheidsreis
4.8
Apr 2024

Overall a very pleasant stay. Service from our host was great. The unit was well-equipped, and the tea and coffee extras were a nice touch. Supper was available on request, which was very convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco G
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Heerlik en rustig. Ons het baie lekker gebly, die bed is baie gemaklik, en die atmosfeer is asemrowend. Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leonard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R950
R950 R760
per nag (plek vir 3)
Vanaf R950
R950 R760
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 11, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e904347c1747e46840f370d833db41ec4d41588db07cce6cbbdb367ebe83f8a2d9d590d5055b0411db481c68d2eb2450c11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R760 per nag (plek vir 3) 19 5 1 5 11 Berg Street Villiersdorp 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -33.988572968889 19.288669703041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang