Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Klein Galery

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 11, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 R760 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Die Klein Galery is 'n knus woonstelletjie wat oorspronklik 'n gedeelte van 'n 1856 Kaaps-Hollandse huis in Villiersdorp geleë is. Die woonstel bied gaste gerieflike verblyf, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat korttermynverblyf soek.

Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Dit beskik oor 'n oopplan-uitleg wat gemeubileer is met 'n koningingrootte-bed en 'n kampbedjie wat geskik is vir 'n kind. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die woonstel beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die woonstel sluit ook leesboeke en 'n tafeltjie met stoele in waar gaste hul komplimentêre ontbyt kan geniet. Gaste kan gratis WiFi en veilige parkeerplek geniet. Vir besprekings van langer as 3 nagte, sal gaste een gratis aandete ontvang.

'n Selfhelp-ontbyt is beskikbaar en bestaan uit ontbytrolletjies met botter en konfyt, rooibos- en Ceylon-tee, filterkoffie en kitskoffie, melk, suiker, tuisgemaakte muffingrootte tamatie- en basiliekruid-quiches, en seisoenale vrugte. Aandete is beskikbaar teen ekstra koste, maar gaste moet ten tyde van bespreking hieroor navraag doen.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Die Klein Galery
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leonard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Bergstraat 11, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Klein Galery het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R760
per nag (plek vir 3)
Vanaf R950
R950 R760
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 11, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e904347c1747e46840f370d833db41ec4d41588db07cce6cbbdb367ebe83f8a2d9d590d5055b0411db481c68d2eb2450c11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R760 per nag (plek vir 3) 19 5 1 5 11 Berg Street Villiersdorp 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -33.988572968889 19.288669703041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang