Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kliphuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lenandri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 25 resensies vir Die Kliphuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Liesl T - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl T

Beste blyplek naby Clanwilliam.

Ons het heerlik by die Kliphuis gekuier. Dit is beslis uit die boonste rakke. Die huis is ruim en daar is selfs 'n motorafdak. Die huis het alles wat nodig is en alhoewel daar 'n grondpad na die verblyf is, is dit nie verder as 4 km nie. Die grasperk is netjies versorg en daar is 'n braai area en hout piekniek tafel wat uitkyk oor die berge. Daar is WiFi en 'n groot televisie met al die DSTV kanale. 10 uit 10 vir die Kliphuis.

Annamarie V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie V

Die eienaars is baie tegemoetkomend. Het elke vraag beantwoord. Rustige atmosfeer.

Baie lekker gebly. Heerlik warm geslaap.

Jurg O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurg O

Voortreflike bestemming.

Ons verblyf was voortreflik en aan te beveel. Sal definitief weer van Die Kliphuis gebruikmaak. Baie dankie.

Jan C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C

Baie mooi, lekker en sal dit weer besoek.

Die huis was baie netjies. Die uitsig is wonderlik. Goed ingerig. Ons het baie lekker gebly.

Anita G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita G

Stunning farm stay, far from people with amazing views!

We stayed at Die Kliphuis for a long weekend, with 2 young children and 2 dogs! We had an amazing time, lovely farm walks, braais and beautiful views! Far away from people, in amongst the orchards, perfect place to stay for a holiday or long weekend!

Cathleen S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathleen S

Eerlik uit gerus, en gebraai met pragtige uitsig.

Baie rustig, vir wegbreek, en te rus, as jy lief is vir 4x4 in die area, stap en natuurlik. Alles wat nodig is, is daar!

Jacques C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques C

100%.

Ja, dit was lekker en skoon 100%.

Ettienne V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ettienne V

Baie lekker gebly.

Baie mooi omgewing.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Skye V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Skye V

The perfect getaway!

The perfect getaway! Peaceful, tranquil, neat, comfortable, beautiful and - absolutely the place to be! This gem stay exceeded our expectations. Would highly recommend.

Henriette V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette V

Groot, gerieflike huis.

Heerlike blyplek met baie ruimte en alles wat mens nodig het.

Maureen L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen L

Was a very pleasant surprise.

Did not know what to expect but the house is lovely, has everything you need and more. View is amazing. Leandri was very helpful in giving us directions as the road was a bit confusing. We would definitely stay there again.

Luandri V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luandri V

Relaxing, quiet spot with stunning views.

Well-equipped farmhouse with spacious rooms. Grass for kids to play. Surrounded by thousands of citrus trees. Lovely firepit and every sunset is amazing.

Zelda W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda W

Rustigheid en vrede in 'n kliphuis.

Die Kliphuis is heerlik teen die berg en kyk uit oor die vallei. Dis baie goed toegerus en het lekker braaiplek buite. Ons hond het heerlik gaan stap saam met ons en die paaie tot by die dam is asemrowend mooi met die vrugteboorde. Die gasvrou het alles puik gereël en was in kontak met ons voor en tydens die verblyf. Daar is net soveel vrede by die plek, mens wil net bly.

Louise B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B

Salig met mooi view.

Dis vir ons lekker gemaak. Alles wat jy moontlik kon nodig hê, was daar. Plek is baie netjies en dis stil en rustig lekker teen die berg.

Pria M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pria M

Excellent. Will be back.

It was a very peaceful place. Lovely, well-equipped accommodation.

Mariëtte B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariëtte B

So heerlik en ontspanne.

Die natuur om jou is absoluut wonderlik.

Albertus K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus K

Rustig en lekker.

Na 'n lang dag reis, is hierdie plekkie regtig die plek wat jou rustigheid en stilte bied saam met mooi uitsig oor die plaas, Cederberg en die dorp. Baie groot huis om in te ontspan.

Willem N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N

Personeel was baie akkommoderend. Alles was baie netjies en skoon, en daar was verrassings in die kombuis, asook 'n klomp varsgeplukte nartjies!

Sien sterre.

Emmerentia S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia S

Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netjies, pragtige uitsig. Baie goed toegerus, veilig, lieflike omgewing en natuurlik was die vars vrugte, beskuit en koffie en koekies 'n groot bonus.

Guilluame S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Guilluame S

Rustig, stil, gerieflik, pragtige omgewing.

Ons het baie lekker gebly. Rustig en stil in 'n baie mooi omgewing. Ons hondekinders het baie plek gehad om te speel. Bly gerus hier.

Stiaan B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stiaan B

Plaasrus, weg van die besige stadslewe.

Ons het met ons honde weggebreek vir 'n naweek. Die huis is goed toegerus met als wat mens benodig vir die naweek weg. Daar is meer as genoeg spasie en mens voel veilig op die plaas. Daar is genoeg stapplek met die honde en mens is weg van almal en als.

Ferdo M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdo M

Wat 'n wonderlike ervaring!

Die huis was netjies, skoon, ruim, met 'n ongelooflike uitsig. Volgende keer klim ek die klipkoppie direk agter die huis!

Miliça B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miliça B

Geleë op 'n plaas buite die dorp.

Stil en veilig. Aanvanklik bietjie verdwaal want die GPS-koôrdinate stem nie ooreen met die ligging nie. Vriendelike diens vaafn die bestuurder van die Kliphuis ontvang. Veilig, stil. Regte plaashuis.

Hugo V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hugo V

Teleurgesteld.

Aanwysings tot kliphuis op plaas swak. Voel nie regtig tuis nie. Geen radio, TV.

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R364, Groot Patrysvlei Plaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1df88bc50b5612f2b74bce43616e1f4044a987a4c37fc6e828136b503606f1041e03e1200270fbc3ce72d8992ae36a225683?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 6 mense 25 5 1 5 Off the R364 Groot Patrysvlei Farm 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 11:00 -32.166960363512 18.937029665732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang