Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kliphuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Louise S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderlik. Wonderlike plek om oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Sal beslis weer gaan. Het ongelukkig net een aand gebly. Die natuur is regtig mooi. Dis stil. Regtig lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl T
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Beste blyplek naby Clanwilliam. Ons het heerlik by die Kliphuis gekuier. Dit is beslis uit die boonste rakke. Die huis is ruim en daar is selfs 'n motorafdak. Die huis het alles wat nodig is en alhoewel daar 'n grondpad na die verblyf is, is dit nie verder as 4 km nie. Die grasperk is netjies versorg en daar is 'n braai area en hout piekniek tafel wat uitkyk oor die berge. Daar is WiFi en 'n groot televisie met al die DSTV kanale. 10 uit 10 vir die Kliphuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie V
1 nag
5.0
Aug 2024

Die eienaars is baie tegemoetkomend. Het elke vraag beantwoord. Rustige atmosfeer. Baie lekker gebly. Heerlik warm geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurg O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Voortreflike bestemming. Ons verblyf was voortreflik en aan te beveel. Sal definitief weer van Die Kliphuis gebruikmaak. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Baie mooi, lekker en sal dit weer besoek. Die huis was baie netjies. Die uitsig is wonderlik. Goed ingerig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Stunning farm stay, far from people with amazing views! We stayed at Die Kliphuis for a long weekend, with 2 young children and 2 dogs! We had an amazing time, lovely farm walks, braais and beautiful views! Far away from people, in amongst the orchards, perfect place to stay for a holiday or long weekend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathleen S
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Eerlik uit gerus, en gebraai met pragtige uitsig. Baie rustig, vir wegbreek, en te rus, as jy lief is vir 4x4 in die area, stap en natuurlik. Alles wat nodig is, is daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Fantastiese huis. Silwerskoon. Alles wat nodig is - en nog meer! Bitter lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques C
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

100%. Ja, dit was lekker en skoon 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lenandri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R364, Groot Patrysvlei Plaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1df88bc50b5612f2b74bce43616e1f4044a987a4c37fc6e828136b503606f1041e03e1200270fbc3ce72d8992ae36a225683?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 6 mense 29 5 1 5 Off the R364 Groot Patrysvlei Farm 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 11:00 -32.166960363512 18.937029665732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang