Die Kliphuis -Desert Wind Private Guest and Game Farm
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Desert Wind Farm, Ladismith-weg, Montagu, 7700, Wes-Kaap
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die Kliphuis -Desert Wind Private Guest and Game Farm is in die Klein Karoo geleë tussen majestueuse berge, boomlose vlaktes en skouspelagtige landskappe. Die area beskik oor oulike wynproduserende en vrugtegroeiende dorpies, toringkranse, helder, kraakvars riviere en sigsagpasse. Die unieke Desert Wind Private Guest and Game Farm is ongeveer 200 km vanaf Kaapstad en 48 km vanaf Montagu.
Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en is ingerig met dubbelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, asook eetgerei en breekware. 'n Etenstafel met sitplek vir 4 langs die kombuis is perfek vir etes. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel met 'n binnenshuise kaggel wat perfek is vir kouer nagte.
Buite het gaste toegang tot onderdakstoep met meer buitesitplek asook 'n braai-area.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Colette Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 21
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Desert Wind Farm, Ladismith-weg, Montagu, 7700, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Desert Wind Farm, Ladismith-weg, Montagu, 7700, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang