Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kliphuis Gasteplaas

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Off the R34, , Memel, 2970, Vrystaat
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Die Kliphuis Gasteplaas is op 'n werkende plaas geleë tussen Vrede en Memel en bied gerieflike verblyf aan tot 8 gaste.

Dit is die enigste akkommodasie op die plaas en gaste het privaatheid en gebruik van die plaas. Die huis is 'n ou kraal wat gerestoureer is en bied verblyf aan 4 volwassenes en 4 kinders en het nie elektrisiteit nie.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefkamer. Die 2 slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en die solderkamer het 4 enkelbeddens vir kinders. Die badkamers het elk 'n stort, bad en warm water word deur 'n gasgeiser voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof en -oond, sonpaneel-yskas, eetgerei en breekware, potte en panne, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Heerlike skaapboud, ribbetjies en tjops kan teen ekstra koste voorsien word indien dit beskikbaar is. Maaltye kan by die etenstafel geniet word en gaste kan by die snoesige kaggel ontspan.

Gaste kan die uitsigte vanaf die stoep of langs die braai-area geniet. Vuurmaakhout en 'n skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek en teen ekstra koste. Selfoonopvangs is beskikbaar en troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

4 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Freda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Off the R34, , Memel, 2970, Vrystaat
  • Gaste dink Die Kliphuis Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Off the R34, , Memel, 2970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76feb6032b320213982c91fc2bffcec544a20c65921e36fb722fef9e7c7cd976a72a998b6372276a06874ab39e66a8502f5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 Off the R34 Quaggaspoort Farm 2970 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 15:00 -27.60788299291 29.378906783547

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang