Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kloof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Jj P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Rustig, goeie uitsig. Dit was lekker rustig, met 'n baie goeie uitsig en al die geriewe wat ons wou hê. Die binnebraai is 'n plus as die weer nie so lekker saam speel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Onvergeetlik. Dit is so 'n mooi plek en ons sou langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ester V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Nostalgies mooi! Die eienaars het goed gedoen om dit so mooi te restoureer! Mooi plek in die kloof, met die mooiste uitsig! Netjies. Veilig. Vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Dit was 'n wonderlike naweek op 'n wonderlike plek. Die rustigheid wat mens beleef. Dit was 'n wonderlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alana D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Wonderful place if you want to get a little bit off the beaten track. Lovely old house with a stunning view. We enjoyed braaing in the large indoor braai in the kitchen area as the weather was a bit chilly to use the outside braai. Comfy beds and linen. No WiFi, but there is reception at the house. Trying and buying their wine is also a must!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Renette L
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Lekkerste plek. Heerlik gekuier en lekker geslaap by Die Kloof. Vriendelike staff. Onvergeetlik lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cameron V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

It is always a great experience staying at Die Kloof. House is fully equipt. Always clean and neat. Love the quietness and atmosphere of the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Pragtige omgewing. Huis was uiters netjies en gerieflik. Diens ook puik. We enjoyed the stoep with beautiful views and relaxing chairs. The house had lots of space for our family of four (2 x adult children). It was clean and neat, and everything was in good working order. The heaters came in handy, again - in working order. The braai places are also lovely. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sebastiaan B
1 nag
5.0
Mrt 2023

Stilte in Die Kloof. Wat 'n lieflike plek. In die Kloof kan families of groot groepe gesellig kuier in die kombuis terwyl die kaggelvuur knetter. Indien jy beplan om verder te reis is dit die perfekte plek om snoesig oor te slaap. Na ons mening is dit ook 'n gesellige plekkie om 'n paar dae oor te bly. Die huisie het 'n geheime juweeltjie weggesteek in die gasteboek wat op die kombuistafel lê. Die verhaal van 'n gas en sy soektog na 'n luiperd het ons laat skaterlag al die pad tot by die Weskus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R303, Koelfonteinplaas, 4,7 km vanaf Prince Alfred's Hamlet, 6840, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlMWI4YTk0LWYyNjctNGU5Ny04YjcyLTdmY2ZiYjM2ODUyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6) 91 5 1 5 R303 Koelfontein Farm 6840 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.248084684674 19.326864810186

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang