Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Koejawelhuisie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Kathy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 77

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 70 resensies vir Die Koejawelhuisie
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Nadine J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine J

Uitstekend, uitstekend en weerens uitstekend!

Ons het ons tyd geniet by Die Koejawelhuisie. Alles was netjies en die hot tub is 'n wenner. Om in die middel van die koejawelplaas te bly was net awesome.

Die Koejawelhuisie se terugvoer

Baie dankie, Nadine! Ons is baie bly dat julle dit so geniet het.
Kom kuier gerus weer!

Die Koejawelhuisie
Abrie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie S

Ongelooflik.

Dit was 'n ongelooflike naweek. Rustigheid.

Mieke M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke M

From beginning till end our stay was amazing.

The hot tub was such a plus and we didn't have to use a lot of wood as it stayed warm. We were celebrating an anniversary and were so lucky to have found this gem last minute. The host was so nice and very helpful. Definitely recommend. The accommodation was clean and very cozy. Definitely worth the money. If you want a getaway from the busy town life and want to relax, I would definitely recommend.

Luke E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke E

Picture perfect.

Peaceful and relaxing.

Karin B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin B

Welverdiende rusnaweek.

Die area is beeldskoon en rustig, mens kan werklik hier net ontspan. Die huisie is klein en kompak met alle geriewe wat jy benodig. Die Kolkol was natuurlik 'n groot wenner.

Vernon Thulani G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon Thulani G

Great.

I enjoyed my stay, nice venue, felt safe.

Annemarie N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie N

Heerlike kaggel, snoesige skoon beddegoed en vars lug.

Ons het die naweek vreeslik geniet. Die kol-kol bad was 'n hoogtepunt vir ons kinders.

Pieter B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B

Overall, it was good. Sal so 7/10 gee.

Was 'n baie lekker naweek. Het dit baie daar geniet. Positiewe punte is dat die plek baie goeie waarde vir geld bied, en het baie goeie geriewe soos die lugversorger, die warm bad, die hangmat en braaiplekke. Dit is ook baie veilig en het veilig gevoel. Daar is ook 'n pragtige uitsig op die berge. Negatiewe punte is dat die kombuis 'n paar basiese items kort en die yskas werk nie baie goed nie. Daar was ook heelwat miggies en insekte, maar dit is seker niemand se skuld nie en net natuurlik. Een ding wat ons afgesit het, is dat ons gasvrou die oggend van die Saterdag gekom het om te kyk of alles reg is. 'n Whatsapp-boodskap sou meer geskik wees, veral omdat ons privaatheid wou hê.

Die Koejawelhuisie se terugvoer

Hallo Pieter,

Dankie vir die terugvoer. Jy is seker die gas wat nog die meeste boodskappe ooit heen en weer gestuur het voordat julle kom kuier het. Ek het al jou vrae deeglik beantwoord. Ek is verras met jou terugvoer.

Ek en my dogter het te perd verby gery en kom vra of alles in orde was. Julle het albei buite die huis gestaan; ons sou nie nader gekom het as julle in die hottub was of in swembroeke nie. Die meeste gaste geniet die interaksie, en veral na al ons gesprekke op WhatsApp het ek dit goed gedink om te kom hallo sê. Ek vra verskoning as ek dit verkeerd opgesom het.

Ek sou graag wou hoor wat kort in die kombuis want dit is redelik goed toegerus met skerp messe en 'n koffie plunger, ens. Jy kan my op WhatsApp 'n lysie stuur. Ons het na die yskas gekyk; alles werk ten volle.

Net so bietjie terugvoer van ons af. Dit sal gaaf wees as julle in ag neem om dalk net die kombuis netjies en skoon te los na so 'n naweek. Die vuil borde en kos lok insekte in die natuur.

Vriendelike groete
Die Koejawelhuisie

Die Koejawelhuisie
Darren Q - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darren Q

Baie rustig en baie mooi.

Wil definitief weer kom kuier.

Ernistene V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernistene V

Fantasties, rustig.

Van my aankoms by Koejawelhuisie was dit net 'n plesier, ons kon self koejawels pluk en eet en op die plaas rond loop. Die huisie was netjies skoon met varse wit handdoeke.

Die Koejawelhuisie se terugvoer

Baie dankie Ernistene, dis vir ons baie lekker om ons huisie te deel met julle!

Die Koejawelhuisie
Rachel W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel W

Amazing experience, felt fully relaxed and happy with the service.

Great stay, lovely views.

Lucha S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucha S

Absuletly stunning.

As jy wil weggaan vir 'n naweek vir net ontspan en rustig wees, is Die Kojawelhuisie definitief die regte plek. Laataand-vure en heerlike aande in die warmbad.

Christoff B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff B

Fantasties.

Ek sal beslis weer gaan.

Die Koejawelhuisie se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier by ons. Dis vir ons lekker om die spesiale plekkie met ander te deel.

Die Koejawelhuisie
Taswell S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taswell S

Perfectly secluded.

This was a great experience, It is the perfect secluded place to get away from the busy city living and away from day-to-day life. There is no wifi, also no signal on MTN but Telkom had a few bars. a little walk down the gravel road gets you a couple of bars to send a message out to the world. I really enjoyed the stay and will visit again. I always enjoy the drive up to Porterville as well. Keep in mind the road to the house is a gravel road but it is very well maintained.

Pieter D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D

Mooi, netjies, skoon en gemaklik. Ons het baie lekker gebly.

Die weervoorspelling was verskriklik warm (42°C+), maar die lugreëling het verskriklik goed gewerk, selfs met die binnebraai aan die gang. Dit is 'n enkel midwall unit bo die badkamerdeur wat na die vertrek wys. Die binnebraai is uitstekend. Dit is massief en het geen rook in die kombuis laat trek nie. Die buitebraai het ons meestal gebruik vir atmosfeer en om te ontspan. Die kolkol hottub was baie lekker, selfs in die hitte. Die sambreel help vir beskerming teen sonbrand. Die yskas verkoel goed. Daar is beperkte spasie, veral in die vrieskas, so let wel dat 'n coolerbox aanbeveel word indien daar meer as 2 dae gebly gaan word. Daar is baie goggatjies, maar hulle pla nie eintlik 'n mens nie. Solank as wat die vensters toe is en net die gordyne oop is, sal hulle nie regtig pla nie. Vlieë kom net in as die deur vir lank oop is, so hou dit net oop vir kort tydperke. Die blikkie doom/raid het goed gewerk om 'n paar miere wat by 'n venster wou inkom, weg te hou. Die stort was heerlik, maar is geneig om 'n bietjie oor te loop. Dus moet die vloerhanddoek teen die deur gerol word, anders loop dit in die kamer in. Andersins moet die floor drain net nie toegemaak word terwyl mens stort nie. Daar was Sunlight liquid, Blits, vuurhoutjies en 'n krat hout verskaf. Die hout is genoeg vir 'n dag, maar meer hout word benodig vir ander dae. Koop so 2x7kg pakkies hout vir elke ekstra dag vir braai, die kolkol en buitebraai. Dit is verskriklik lekker en ons sal graag weer wil gaan en ander mense aanraai om te gaan. Die enigste negatief: dit is pikdonker en stil in die aand en mens kan nie lekker sien deur die boompies rondom nie. So mens moet veilig en aandagtig bly van dit is wat om die huisie gebeur. Maar ons het veilig gevoel. Daar was 'n paar bokke wat ons kom kuier het wat baie lekker was. Dit is so rustig dat mens die voëls kan hoor hul vlerke vlap terwyl hulle oorvlieg.

Die Koejawelhuisie se terugvoer

Hallo Pieter, dankie vir die resensie. Ons is bly julle het dit geniet. Dit is altyd lekker as ons volledige terugvoer kry.
Ons sal 'n plan maak met die stort sodat dit nie kan oorloop nie, goeie pyp skoonmaak en 'n randjie sit sodat die water nie kan mors nie.
Die lekker van die huisie is die stilte en die sterre en al die wilde bokkies wat vrylik daar bly. Wintermaande is die visarende heeltyd daar.

Kom kuier gerus weer!

Die Koejawelhuisie
Helen T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helen T

Quiet and relaxing.

I would recommend that they change the shower by building a little wall in front of the shower so that the water doesn't go onto the floor. We found that the water was running into the bedroom. There are also no braai tongs in the kitchen. The one that is at the braai you can't turn meat or pick meat up with it. Only for the coals. There is also a concern about where the kettle and the stove are positioned. They are both underneath the DB Board which is a safety hazard. When cooking or boiling water the steam is on the DB Board.

Inari A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inari A

Rus vir die siel tussen die koejawelboorde.

Die ligging van die huisie op die plaas is baie lekker privaat en perfek vir 'n romantiese wegbreek. Die fasiliteite is basies, maar heeltemal fyn vir braai en ook toegerus met gasopsies as daar loadshedding is. Daar is nie sein (MTN) by die huisie nie, so maak seker wat die check-in reëling is voor die tyd en laai jou musiek voor die tyd af. Die wood fired hot tub was ongelooflik lekker en maak absoluut die plek, het amper die hele naweek daarin deurgebring. Daar is hout, maar bring sommer lekker baie ekstra vir die badjie en braai, dan is jy sorted. Dankie vir 'n heerlike, ontspannende kuier!

Hannes V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V

Lekker plekkie om Porterville en Tulbagh te verken.

Ons was 3 persone en die huis was perfek vir ons drie. Dit was goed toegerus.

George M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George M

Baie lekker gebly. Sal weer gaan.

Baie lekker gebly. Goeie bed, stort en lekker groot kaggel vir braai. Huisie is klein en baie basies maar al die geriewe is daar. Sal weer gaan.

Jeroen D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jeroen D

This property needs work.

1. The inside fireplace is full of old braai fat. 2. The braai grids have old fat and meat on them. 3. The outside fireplace was not cleaned and the area was covered with weeds. 4. When I asked the agent for more wood they said we can go pick up wood under the trees in the forest. 5. We left one day early.

Die Koejawelhuisie se terugvoer

Yes, it is winter and it is very wet at the moment and the cottage is in a guava orchard and nature has weeds. The little yard is neat and tidy. The outside fireplace has some old pieces of wood and we left it there as it was very wet and if you wanted to braai it could be a bit of a buffer onto the wet grounds. The hot tub is cleaned and washed before and after all guests.
The guest did ask for more wood and we advised that they could get wood in town or pick up wood on the farm if they wanted to. We do not live on the same farm, 10 km away, and we were not home otherwise we normally bring wood for the guests.
I don't think you will find such a cute, neat little cottage with a hot tub for the price we ask anywhere.

Die Koejawelhuisie
Lauren K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren K

We had a wonderful few days away with peace and tranquility.

At night the stars lit up the sky. We didn't even notice load shedding, that is how much we were just enjoying our natural surroundings. Sitting in the hottub with a glass of bubbles underneath the stars surrounded by nature and the sounds of birds and all the little creatures that come out at night was truly a real treat!

Die Koejawelhuisie se terugvoer

Thank you for the nice review, Lauren. We love sharing our special little place with others. We would love to host you again.

Die Koejawelhuisie
Nicole H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole H

Serenity.

It was a great breakaway from the buzzing city and normal daily routine to just unwind in the hot tub taking in the sounds of nature with a glass of wine.

Wouter V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter V

Rustic en rustig.

Die plaashuisie voel soos 'n tydskapsule. Jys omsingel met koejawelbome wat jou skuil van die res van die wêreld en 'n berg wat jou aandag so nou en dan steel. Daar is verskeie dorpies naby vir as jy mense mis.

Melissa H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa H

It was amazing.

It's an amazing couples getaway. Host was friendly and available for questions.

Thea E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea E

Heerlike omgewing. Rus vir die siel. Die KolKol vuurhoutbad is 'n wenner.

Die eienaars is super vriendelik en behulpsaam. Die huisie het alles wat mens nodig het vir 'n lekker wegbreek ruskans.

Ingrid D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid D

Baie rustig wegbreeknaweek - het lekker ontspan in die hot tub.

Selfs baba van 9 maande het haarself geniet in die hot tub. Die naweek was net wat ons nodig gehad het om te vergeet van die besige lewe - vir 'n oomblik het ons vergeet van tyd en al die moetdoen-lysies. Ons het heerlik gebraai, probeer visvang, sterre gekyk en selfs 'n draai in die dorp gemaak. Huis is netjies met alles wat mens benodig.

Ronald A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronald A

Naweekwegbreek.

Heerlike naweek weg gehad. Sterre was 'n droom om te besigtig vanuit die hot-tub terwyl kampvuurtjie aan die agterkant brand.

Marika V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marika V

Rustig.

Geniet die stilte, tussen die vrugte boorde en berge. Dit voel soos plaas en lekker naweekwegbreek uit die stad.

Chris W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris W

Heerlik gerus!

Ons het goed uitgerus, en die natuurskoon bewonder. Alles was lekker stil en ons het die kol-kol en sterre baie geniet. Het lekker warm geslaap en die gasvryheid was uit die boonste rakke.

Erik G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Erik G

Waarde vir geld en baie gerieflik.

'n Pragtige uitsig vanuit die Kol Kol.

Nadene E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadene E

Onvergeetlike naweek.

Ons 22ste huweliksherdenking kon nie op 'n beter manier gevier word nie. Die stilte, natuurskoon en heerlikste kaggel was net wat ons nodig gehad het. Sal vir seker weer daar gaan kuier - hierdie keer net wanneer daar koejawels is!

Frannie H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frannie H

Uitstekende ervaring weereens. Wat 'n lieflike rus naweek.

Dis ons derde jaar in 'n ry wat ons daar oorbly en was weereens nie spyt nie. Lekker in die son boek gelees. Sal beslis weer daar wees.

Die Koejawelhuisie se terugvoer

Baie dankie.
Dis vir ons so lekker as ons gaste gereeld kom kuier en kom deel in ons pragtige wêreld.

Die Koejawelhuisie
Nicolene J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene J

Die Koejawelhuisie is tops!

Fantastiese lekker naweek spandeer by die Koejawelhuisie - alweer. Die Jacuzzi is 'n wenner! Julle sien ons weer binnekort!

Chavonne S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chavonne S

Perfect getaway

We had the most amazing time at the Koejawelhuisie, it was quiet and peaceful with beautiful views. We cannot wait to go back for another weekend. It was just perfect!

Calvin A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calvin A

Everything you need in a beautiful setting.

The location is very tranquil, and the facilities were perfect for creating an isolated but comfortable environment. Perfect place to relax.

Brandon O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon O

It was absolutely perfect.

It was amazing, absolutely perfect.

Elna S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elna S

Waarde vir geld.

Die plek was lieflik skoon. Dit was stil en rustig. Wonderlike wegbreek uit die stad. Die warmbad buite was 'n absolute wenner. Sal die plek beslis aanbeveel.

Herman N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman N

Was heerlik om tussen die natuur en onder die sterre te sit.

Die Koejawelhuisie was presies wat ons nodig gehad het vir 'n lekker naweek weg!

Yvette E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette E

Baie spesiaal en rustige naweek geniet.

Dit was 'n heerlike rustige naweek. Ons het heerlik gekuier en lekker uitgerus.

Monique B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Monique B

Familiekuier.

Die bestemming is aangenaam en natuur altyd lekker. Pasop vir steekvlieë.

Anonieme gas - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Johannes J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes J

‘n Stukkie hemel op Aarde.

Dit was vir ons ‘n onvergeetlike naweek. Dit was meer as die geld werd. Ons sal Die Koejawelhuisie aan enige iemand aanbeveel. Jy moet ten minste een keer daar ‘n draai maak. Dit was heerlik en het alles wat jy nodig het.

Alwyn V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn V

Wonderlike atmosfeer en die kolkol-bad is 'n wenner! Sien ons definitief weer!

Wonderlike wegbreek van die stad. Die sterre in die aand is asemrowend. Veral vanuit die bad!

John C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John C

Restful. Tranquil.

A quaint quiet cottage in a guava orchard. Very private but not isolated. Wood fired hot tub. Adequate shopping in Porterville but better in nearby Picketberg. Both towns are clean and litter free.

Marene M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marene M

Rustige wegbreek.

Pragtige verblyf 'n uur en 'n half vanaf die stad. Was 'n great wegbreek vir my man se 30ste verjaarsdag. Die huisie is baie goed equipped - daar is 'n koffie-plunger en 'n potjie - as ons geweet het hiervan sou ons beslis voorsorg getref het - ons sou graag wou pot maak! Baie netjies en skoon - die kolkol was skoongemaak en vol getap toe ons daar aangekom het en was 'n lafenis in die hitte (tesame met die aircon in die kamer!). Kathy is 'n ongelooflike gasvrou - van voor inklok af vir ons hulpvaardige wenke gestuur en selfs laat weet wanneer load shedding sou plaasvind. Sal beslis weer hiernatoe kom!

Anthonie L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthonie L

Rustig, stil en beeldskoon.

Die Koejawelhuisie is perfek vir 'n rustige wegbreek met vars lug, stilte en geen tegnologie. Dit is skoon, netjies en goed ingerig. Die braaigeriewe, die kolkol en die koejawelboorde met kwetterende voëls, sal jou hart steel!

Chantel S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel S

Nice getaway location.

Enjoyed the solitude and quite location. A lovely experience and reminder of the importance of taking a break from technology.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker wegbreek-ligging.

Het die afgesonderdheid en die baie goeie ligging geniet. 'n Heerlike ervaring en herinnering aan die belangrikheid van 'n breek weg van tegnologie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Frannie H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frannie H

Rustig en ontspannend.

Wat 'n wonderlike belewenis. Ons het die huisie baie geniet en al was dit baie warm was die Kol-Kol bad iets besonders. Sal beslis weer gaan vir die rustigheid.

Emma-jean L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma-jean L

Dromerig!

Ons het 'n heerlike kuiertjie by Die Koejawelhuisie net buite Porterville gehad. Dis ongerep, off the beaten track en die natuur om mens is besonders. Van koejawels pluk tot op die plaas gaan stap, die dorp verken, die lekker braai en hot tub te benut. Als was ongelooflik lekker. Ons sal terug wees!

Ansi V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansi V

Salige naweek wegbreekplekkie.

Ons het 'n heerlike naweek weg geniet by die silwerskoon, privaat en rustige Koejawelhuisie. Die sterre was asemrowend en die Kol-Kol 'n wenner. Ons gaan definitief terug wees! Dankie, Kathy!

Petrus V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V

Asemrowende wegbreek met heerlike buite warmbad.

Ek en my vrou het 'n heerlike wegbreek na Die Koejawelhuisie geniet. Mal oor die warmbad en maak dit vir seker die moeite werd. Bring net genoeg hout. Die koejawels was heerlik en als wat jy benodig vir 'n naweek is in die huis. Paar lastige vlieë, maar dit is 'n plaas so wat verwag jy, moenie kla nie. Daar is Doom in die kombuis as jy nou regtig wil moeilik wees. Vir 2 mense se wegbreek is die huisie perfek. Dink nie dis gemaak vir 2 paartjies nie. Maar gesin van 4 kan werk. Baie dankie vir heerlike tyd. Sal weer kom.

Leanne P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne P

Most incredible view of the starts you could ever imagine.

The weekend was spent stargazing in the hot tub, going for runs around the guava orchards and having a completely relaxing and romantic weekend away.

Elain T - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elain T

Beste waarde vir geld nog ooit.

Oulikste, skoon en netjiese plek. Die stilte was wat ons nodig gehad het.

Marcelle K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcelle K

Dit was absoluut fantasties.

Die huisie is fantasties met alles wat mens benodig vir 'n naweek se wegbreek. Dit is lekker ver van alles en almal geleë en is baie privaat en rustig. Een van die beste plekke vir 'n naweek se rustige wegbreek. Die buitebraai is absoluut awesome. Ek sal wel voorstel dat daar dalk rigting aanwysings na die huisie is, want ons het bietjie verdwaal op die plaaspaaie oor daar nie bordjies is nie en die sein is ook nie baie goed nie, so dis moeilik om vir hulp te bel.

Diaan D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diaan D

Ongelooflike naweek!

Klein, stil dorpie. Koppiekoffie is 'n moet om te besoek.

Kayla-tess P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kayla-tess P

Disconnecting from stress and reconnecting with family.

We had a phenomenal stay at Koejawelhuisie and recommend it to anyone with little kids who need to get away from the hustle and bustle of city life and experience the plentiful activities nature and the great outdoors has to offer! A special word of thanks to Kathy and the family for taking us on an amazing tour of their working farm! We will definitely be back!

Naas V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naas V

Stil, rustig en jy kan jouself weer vind.

Rêrig lekker plek om af te skakel en net te rus.

Mandy W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy W

Asemrowend.

Die beste wegbreek as jy lus het vir stilte en verbeel jou jy bly in 'n hotel.

Nicolene J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene J

Perfek!

Die huisie is pragtig ingerig. Die buitebraai-area is die beste plek om die sterre van te bewonder. Mens het totale privaatheid. Dis naby genoeg aan Porterville om deel te neem aan enige aktiwiteite op die dorp. Die Koejawelhuisie is 'n wenner bestemming!

Die Koejawelhuisie se terugvoer

Baie dankie. Kom kuier asseblief weer.
Dis vir ons lekker om ons stukkie mooi, te deel met ander.

Die Koejawelhuisie
Paul G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul G

Oulik en gesellig!

Ons het verskriklik lekker gebly in Die Koejawelhuisie. Die huisie is lekker privaat tussen die koejawelboorde wat ook 'n baie mooi uitsig skep met die berge in die agtergrond. Die plaasmark in die dorp was baie oulik en ons het lekker geëet en gekuier daar. Ons sal graag weer Die Koejawelhuisie besoek! Kathy en haar man was baie vriendelik en hulpvaardige gashere wat ons naweek net nog lekkerder gemaak het!

Pieter H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H

Great decision.

Wonderful, clean, good taste. Private, wonderful host, lovely fishing. Catch release was good.

Die Koejawelhuisie se terugvoer

Baie dankie.

Die Koejawelhuisie
Rian J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian J

Fantasties! Die regte wegbreek vir jou en jou metgesel!

Ek kan die Koejawelhuisie regtig aanbeveel. Dis baie stil, rustig en privaat. Goed toegerus vir 2 mense wat wil wegkom van gejaag van die stadslewe. Die buite- sowel as binnebraai is regte wenners. Daar is geen twyfel dat ek en my vrou weer daar sal gaan kamp nie! Kan nie wag nie!

Die Koejawelhuisie se terugvoer

Baie dankie Rian,

Ons is baie bly julle het dit geniet.
Groete Kathy en Piet

Die Koejawelhuisie
Chané V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chané V

'n Perfekte naweekwegbreek.

Wat 'n fantastiese plek! Vol karakter en luukshede wat mens sal verwag in 5-ster-akkommodasie. Ons was warm verwelkom en alles wat ons nodig gehad het was voorsien. Ons het dit so geniet om weg te wees van die geraas van die stad, na die helder sterre te kyk in die aand en braai en kuier binne die kombuis. Ons sal sonder twyfel weer teruggaan.

Die Koejawelhuisie se terugvoer

Baie dankie Charne! Ek is bly julle het die naweek geniet! Kom gerus weer! Kathy

Die Koejawelhuisie
Joos D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joos D

Stilte en weg van alles.

Die plek is toegerus met alles wat jy benodig op 'n wegbreek. Daar is geen mense of verkeer naby nie. Indien jy opsoek is na stilte, goeie diens, die natuur en ontspan, moenie huiwer nie - boek die Koejawelhuisie. Dit is ook naby genoeg aan die dorp indien jy iets benodig.

Chris P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris P

Baie lekker gebly.

Ons het ons verblyf geniet. Die huisie bied alles wat vir selfsorg benodig word. Gasvrye eienaars en 'n pragtige omgewing.

Gizelle E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gizelle E

Plaasomgewing onbeskryflik mooi.

Ons het die verblyf by Die Koejawelhuisie baie geniet en die omgewing is pragtig. Die enigste ontsteltenis was die betalingsbewys wat die gasvrou moontlik meer taktvol kon hanteer. Aanbevelings wat ons sal maak is 'n stort rakkie binne die stort en permanente stoele op die stoep sodat die kombuis stoele nie uitgedra hoef te word nie.

Die Koejawelhuisie se terugvoer

Baie dankie.
Ek dink nie dit was onbillik van my om te vra vir 'n bewys van betaling nie, aangesien jou betaling eers Maandag na die naweek geregistreer het.
Dankie vir die voorstelle.
Kathy

Die Koejawelhuisie
Annika N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annika N

Rustige naweek omring deur die mooi van die natuur.

Ons het heerlik gekuier by die Koejawelhuisie. Die huisie was baie netjies en skoon. Die stilte en die sterre in die aand is onbeskryflik. Sal graag weer daar gaan bly.

Charl C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl C

Rustic charm.

We used the location as a base to tour the surrounding area with the specific idea of viewing the annual wild flower spectacle. We were not disappointed. The time spent at the Koejawelhuisie was peaceful and enjoyable. Thank you to the hosts.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustieke sjarme.

Ons het die bestemming as basis gebruik, vanwaar ons die omliggende area verken, veral met die idee om die jaarlikse blomme te sien. Ons was nie teleurgestel nie. Die tyd by Koejawelhuisie was rustig en genotvol. Baie dankie aan die gashere.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Die Koejawelhuisie se terugvoer

Goeiedag Charl,

Baie dankie dat julle kom bly het in Die Tabakhuis.

Die Koejawelhuisie
Leon V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon V

Ons was aangenaam verras.

Die ligging is perfek met 'n rustige atmosfeer.

Drew K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Drew K

Comfortable and convenient.

Very convenient for Porterville.

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44, Gelukwaartsplaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd85f23d098b142f8c0d5751d180c1f2bc5c17ce1dd2e6273bd35533d316efc20edf88d5753b355d291b3697abcb3f3d2c429?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 70 5 1 5 R44 Gelukwaarts Plaas 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.05724 18.988561

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang