Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Koepel Selfsorg

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Johan F
1 nag
4.6
Aug 2024

Baie lekker gekuier. Baie vriendelike mense. Woonplek is baie skoon en gerieflik, baie sentraal gelee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ria B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Gemaklik, baie spasie/groot yskas. Nie klankdig nie en Netflix werk nie! Alles was in orde - die Netflix wou nie werk nie. Die eienaar het aangebied om te kom help, maar aangesien ek daar was om my moeder in die aftreeoord te besoek het dit nie te veel gepla nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan S
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2024

Ons het lekker gebly behalwe dat daar nie warm water was in Maile nie en alhoewel. Ja, ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marian Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck Laan 1, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa860dc8078b7125cf0496069254ed78230781d56657826bb705c0791caaffc317593308c6021bfc5ea502bb8b7c68e850a39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 1 Van Riebeeck Laan Jan Kempdorp 8550 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.912070072506 24.83979449514

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang