Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kokerboom Selfsorg Eenheid

Selfsorg

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
2.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.7
Veiligheid
3.8
Karen R
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Baie lekker gebly. Ons het lekker gebly, dit het 'n binnebraai wat baie gesellig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johandri V
1 nag Saam met vriende
4.2
Sep 2024

Rustig, netjies. Ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ben E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Aug 2024

Very nervous. It was OK, however, not a place I would stay at again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Eduard V
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Sep 2023

Ons het net na vier aangekom en die nommers gekontak wat vir ons gegee was, maar geen antwoord ontvang nie. Wat ek kan sê is ek het nie 'n baie lekker ondervinding gehad nie, maar smaak verander van persoon tot persoon. Was 'n baie mix-and-match manier van doen. Byvoorbeeld, die wasbak hang skeef, en jy sukkel om sy kouekraan oop en toe te maak.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Karin C
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Blomme kyk. Netjies huis met groot kamers oorkant die skool geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2021

A friend and I had a wonderful three days at Kokerboom Cottage during the spring flower season. The accommodation was sparkling clean and very comfortable. We enjoyed the abundant flowers and other attractions in the area. It was great to come back to the house and relax after a hectic day. My friends' two dogs - poodles - were welcomed and were very happy and safe in the fenced yard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen D
1 nag Saam met vriende
4.4
Sep 2021

Gasvry en netjies. Ons is gulhartig ontvang. Dit was baie netjies, skoon en ruim. Alles wat ons benodig het, was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

John S
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2021

Overnight stay to discover the Loeriesfontein area. We were travelling to see flowers on the West Coast and ventured to Loeriesfontein as a new destination. We were disappointed with both the flowers and town as the drought has clearly ravaged the area. Whilst Die Kokerboom is one of the better establishments in the village, we would not venture back and rather stay further south around Nieuwoudtville or north towards Kamieskroon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Sep 2020

Ontnugterend. Kokerboom word nêrens aangedui as geleë in 'n informele nedersetting! Die kopstuk van die hoofslaapkamer se bed word geskei deur 'n deur waar die eienaar woon en moes ons heel nag luister hoe snork die eienaar! Die stort was so verstop dat jy binne een minuut moet klaar wees anders is die badkamer onder water! Die toilet se kraan moes ons toedraai, want hy loop aanhoudend, die badkamer se slot is stukkend, die buitedeur kon nie sluit nie en omdat dit in 'n nedersetting geleë is het ons baie onveilig gevoel. Die foto’s is heeltemal misleidend. Die gebou is substandaard vir die prys waarvoor dit verhuur word, in vergelyking met akkommodasie in dieselfde prysklas.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Davion Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 370
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 370
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 9, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7862418e5a22aad47403b4b2cad463b600ea31afb02cd2d47cfea5cd60d2afbbed5b0c221ebde579af8f86d34dac65aa7d03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 370 per nag, vir 6 mense 9 5 1 4 9 Plein Street Loeriesfontein 8185 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.951768086088 19.43681233366

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang